Geverifieerde Resensie
Cederberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cederberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 668 resensies.
"Probably better in spring or autumn, in summer it gets very hot and not really okay to take a hike in the mountains during the day ─ you'll have to get up early!"
"Klein dorpie, baie warm, nie veel winkels om van te kies nie, enigste opsie is maar Spar, verkies Clanwilliam, maar Citrusdal is nader om te ry. Dorp baie besig gedurende oggende. "
"Citrusdal het minder toeriste-besienswaardighede. Min winkels net 'n Spar en Pep. Ons verkies Clanwilliam. Baie meer eetplekke en selfs 'n winkelsentrum vir jou inkopies."
"A beautiful rustic environment. In winter, the many hot water springs provide great options. In summer, it tends to be quite hot so air conditioning and swimming pools become essential. "
"Clanwilliam het ons verwagtinge oortref! Die museum in die ou tronk is werklik ‘n hoogtepunt. Verder het ons C.L. Leipoldt se graf in die Pakhuis Pas besoek. Die Sevilla Rotstekening-roete (5 km) by Traveller's Rest was ook ‘n aangename verrassing! "
"After we left Hawerland we came to Clanwilliam Dam. And extended our stay. As a few days on the water has been a great way to end the trip and a brilliant way to start the new year. "
"Beplan om ten minste 10 dae te kom kuier daar is soveel om in die area te doen, Citrusdal is pragtig."
"4x4 needed if wanting to go visit the Rock art or to see mountain views."
"Ons het ;n heerlike middagete by The Grapevine geniet. Alhoewel ons op toemaaktyd daar aangekom het, het hulle ons nog steeds vriendelik bedien. Ons het ook 'n uitstekende wynproe by Hebron gedoen. Was baie beïndruk met Jeanine wat die wynproe aangebied het. Sal dit beslis aanbeveel. "
"We do and annual hike in the Cederberg. Fantastic. Just completed a 4-day cycle in the Cederberg. Stunning fantastic place."
"The Grapevine Coffee Shop in Citrusdal hoofstraat het die heel beste kaaskoek - die moeite werd om dit te proe!"
"Die kalmte en rustigheid gee jou weer die geleentheid om tyd te maak vir jouself. Absoluut 'n stimulasie om weer voort te gaan met die lewe."
"We found the museum in the Old Jail very interesting. Loved the feeling that there is a thriving and friendly community in the area."
"The town itself is a typical rural agricultural town surrounded by a beautiful countryside, but it is the surrounding area, not the town that stands out. "
"Pragtige dorpie met baie geskiedenis. Museum en Strassbergers 'n besoek werd."
"Pragtige Spar op die dorp met vriendelike personeel en 'n wye verskeidenheid produkte, vars vleis en vars groente. Skoon dorp. "