Geverifieerde Resensie
Cederberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cederberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 668 resensies.
"Die paaie is in 'n slegte toestand! Goeie bestemming, toerisme bied baie opsies! Ontwikkeling van damwal gestaak. Clanwilliam sonder 'n dam was nogal 'n skok op die sisteem. "
"Lots of places to hike and do long walks. There is also a new built mall for the mall junkies and a wonderful spar that accommodated us with all food needs."
"It's an interesting place to visit. Visit Rooibos Tea factory shop. Very impressed with its solar powered mall."
"Citrusdal is a very pleasant suburb with the people which is very accommodating."
"We travelled to this area for a three day mountain biking adventure. We stayed at different places each day. This was our first visit to this area and we were very pleasantly surprised. The scenery is absolutely breath taking and the people are very friendly. We will definitely be back. Stunning!"
"Ons wou graag n Rooibosteeplaas besoek, maar hulle was ongelukkig toe oor 'n naweek. "
"Clanwilliam is 'n baie lekker plek om daar of in die omgewing weg te breek vir die naweek. "
"Vir 'n oorslaap op pad na Augrabies vanaf die Kaap is dit perfek."
"Vriendelike mense. Baie hulpvaardig. Het alles gekry wat ons nodig gehad het."
"Kamers is net teen mekaar, gemeenskaplike kombuis is dalk nie so goeie idee wanneer daar te veel mense is nie."
"Heerlike SuperSpar vir braaivleis so hoef niks saam te bring vanaf die huis nie!"
"Beveel Clanwilliam en sy omliggende toeristebestemmings definitief aan. As jy nog nie Clanwilliam ontdek het nie, is dit tyd!"
"Clanwilliam is a perfect place to stay if looking to get away from the busy life of the city. Beautiful scenery and friendly people."