Verified Reviews
Great Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Great Karoo
Rated 4.3 out of 5 based on 2650 reviews.
"Klein dorpie, maar die diens maak beslis op daarvoor. Ek was bietjie bekommerd oor die motor se veiligheid, maar hulle het CCTV wat aktief monitor. Ek sal beslis in toekoms 'n plan maak om te sien hoekom die mense so vriendelik is."
"The 4 Sheep Restaurant's food was not great. Presentation was poor, lamb shank tasted like it had been frozen and heated up a couple of times, and the lamb curry was tasteless. Would not recommend eating there."
"Nie veel om te doen nie en die museum vra te veel vir toegang. Was daar vir sportbyeenkoms en die Spur se kos was baie lekker."
"Die mense van Beaufort-Wes is baie vriendelik. Daar is museums, genoegsame verblyf en eetplekke."
"Dorp lyk mooi opgepas, baie nice mense en lekkerste eetplekke byvoorbeeld La Di Dah restaurant."