Geverifieerde Resensie

Great Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Great Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2650 resensies.

Prins Albert, Groot-Karoo

Koppie Cottage

"Pragtige, karaktervolle dorpie met interessante plekkies om te besoek. Baie artsy. Sal weer kom."

Prins Albert, Groot-Karoo

Bid Huisie

"Pragtig, skoon en 'n aangename, rustige, vriendelike dorpie. "

Prins Albert, Groot-Karoo

Casa Milorca

"Prince Albert is an unexpected oasis of charm and culture that evokes the best features of a bygone era."

Laingsburg, Groot-Karoo

Herambi Guest House

"Baie oulike plek. Daar is net nie saans eetplekke beskikbaar nie."

Prins Albert, Groot-Karoo

Bid Huisie

"Mooi en rustige dorp."

Prins Albert, Groot-Karoo

Casa Milorca

"Die dorpie is pragtig skoon met voldoende winkels. Die ou huisies is pragtig in stand gehou en ons het dit geniet om daarna te kyk. Die Swartbergpas en Meiringspoort is byderhand om die natuur te geniet! Ons is voëlkykers en was nie teleurgesteld met die verskeidenheid nie. Ons het Prins Albert tevore besoek en sal dit weer doen!"

Prins Albert, Groot-Karoo

Travellers Rest

"Moeilik om regverdige kommentaar te lewer. Ons was veels te kort daar. Moes ten minste nog 'n nag of twee oorgebly het. Die tyd was nie reg vir 'n besigtigingstoer nie en die teater was ook nie oop nie. Die persoon wat spookstories vertel was met vakansie. Sal graag weer wil gaan en hoop om meer te kan doen."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Villa Contessa

"Die stormloop van bedelaars wat teen jou voertuig-ruite slaan en op jou gil maak werklik groot afbreek aan die dorp."

Prins Albert, Groot-Karoo

Casa Milorca

"Fantastiese, skoon dorp. Kan nie wag om terug te gaan nie!"

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Beaufort Manor Country House

"Not really a travel destination in my book. But a good overnight spot."

Prins Albert, Groot-Karoo

Gecko Cottages

"Altyd die moeite werd om te besoek."

Prins Albert, Groot-Karoo

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Ek sal graag eendag daar wil aftree. Die plaaslike mense is vriendelik, die omgewing pragtig. Definitief 'n plek waar mens jou battery kan herlaai."

Prins Albert, Groot-Karoo

Elfen House and Cottage

"Rustige dorpie met vriendelik mense."

Prins Albert, Groot-Karoo

Uitkyk House

"Dis 'n prentjiemooi dorpie - dalk nie vir almal nie. Daar is beperkte besighede, maar as jy na stilte en Karoo-rustigheid soek, is hierdie die plek vir jou. Dit maak mens weer mens!"

Prins Albert, Groot-Karoo

Casa Milorca

"Goeie restaurante en ander besienswaardighede."

Prins Albert, Groot-Karoo

Koppie Cottage

"Pragtige dorpie! Dink daaraan om daar af te tree."

Prins Albert, Groot-Karoo

Karoo Khaya

"Pragtige juweel in die middel van die Karoo."

Prins Albert, Groot-Karoo

Casa Milorca

"Baie geniet. Sal beslis weer besoek."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Little Green World

"Solank mens nie laer as die eerste 4 of 5 blokke gaan nie, is dit goed. Verder af sowel as later in die dag raak dit touch and go. Steeds baie mooi, skoon dorp. "

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Garden Corner Guesthouse

"Die Gastehuis is geleë in 'n veilige en stil gebied met vriendelike ontvangs."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

En Route

"Die dorp het alles wat jy nodig het, so ek het geen klagtes daaroor nie."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Donkin House

"Heerlik geëet en geshop by 4Sheep."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Grace's Place

"Lekker oorslaapplekkie."

Prins Albert, Groot-Karoo

Gecko Cottages

"Always love Prins Albert. Very special place in our hearts."

Prins Albert, Groot-Karoo

Acacia Cottage

"'n Mooi, skoon dorpie in 'n pragtige omgewing! Die Swartbergpas en Gamkaskloof is 'n moet vir enige toeris!"

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Die Herehuis

"Nie noodwendig as toerismebestemming oorweeg nie."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Quaggasfontein Gastehuis

"Die Karoo Nasionale Park is ook naby."

Blad
Blad 36 - Wys 1051 tot 1080
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang