Verified Reviews

Great Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Great Karoo

Rated 4.3 out of 5 based on 2570 reviews.

Beaufort West, Great Karoo

Ikibiki

"Aangenaam verras as jy rondry en die juwele in Beaufort-West ontdek."

Prince Albert, Great Karoo

At 85 on Church

"Waarde-vir-geld-wegbreekplek, vir 'n vinnige naweek heen en weer."

Merweville, Great Karoo

Die Botes Huisie

"Moet op elkeen se lys van Karoodorpies wees."

Beaufort West, Great Karoo

Teri-Lemveli Lodge

"Die lodges en park in die omgewing maak dit die moeite werd om ’n paar dae te bly."

Merweville, Great Karoo

Die Botes Huisie

"Lekker plaaskuier op Merweville, dis nou 'n plek waar jy heerlik kan ontspan, goeie kwaliteit tyd spandeer saam jou hartsmense."

Laingsburg, Great Karoo

Herambi Guest House

"Pragtige plek en sou graag meer tyd daar wou spandeer."

Beaufort West, Great Karoo

Ko Ka Tsara Bush Camp

"Pragtige Karoo-dorp en netjies."

Beaufort West, Great Karoo

Quaggasfontein Gastehuis

"Ideaal geleë vir 'n oornagstop."

Merweville, Great Karoo

Die Botes Huisie

"Merweville en sy mense het my hart gesteel net met 1 nag se oorslaap!"

Laingsburg, Great Karoo

Golf View Guest House

"Hou van Wimpy en garage by Wimpy. Nie baie beïndruk met ander garage en takeaways."

Beaufort West, Great Karoo

Die Herehuis

"Dink nie daar is veel om te doen nie. Mense slaap oor op pad iewers heen."

Prince Albert, Great Karoo

Onse Rus Guest House

"Hou asb jul dorpie so mooi en spesiaal soos dit tans is!"

Prince Albert, Great Karoo

Elfen House and Cottage

"Baie rustige dorp met baie vriendelike mense. Perfek om jouself bietjie te "recharge.""

Beaufort West, Great Karoo

Steenbokkie Nature Reserve

"Die droogte in die omgewing breek 'n mens se hart! Maar tog belangrik om plekke te ondersteun wat steeds billike pryse hef en goeie diens lewer, soos Steenbokkie."

Merweville, Great Karoo

Hartsrus

"Merweville is 'n pragtige, skoon Karoo-dorpie en die moeite werd om te besoek."

Prince Albert, Great Karoo

Casa Milorca

"So much to see - love the village lifestyle."

Prince Albert, Great Karoo

Bushman Valley

"Baie mooi dorpie, kan sien hoekom kunste 'n groot rol speel in die dorp."

Prince Albert, Great Karoo

De Bergkant

"Such an interesting, safe place and we loved our walk about town. We had dinner at The Rude Chef which is highly recommended. We hoped to leave via the Swartberg Pass, but that was closed because of heavy snow. Our drive via Klaarstroom and Meiringspoort was nevertheless spectacular with plenty of snow covered mountains!"

Prince Albert, Great Karoo

Karoo-Rust

"Ons het oor die manjifieke Swartbergpas gery. Dit was so spesiaal. Nie baie ander verkeer. Dit was 'n sonnige dag, so die pad was rybaar."

Prince Albert, Great Karoo

Bid Huisie

"Baie mooi dorpie! Swartbergpas 'n moet!"

Laingsburg, Great Karoo

Eltos Karoo Stay Guest Farm

"Ongelukkig was Vloedmuseum gesluit, maar kon met ervare inwoners gesels oor geskiedenis. Ongelooflike ervaring."

Merweville, Great Karoo

Springbok Lodge Merweville

"Lieflike Karoodorpie as mens wil wegbreek van die gewoel van jou daaglikse lewe."

Prince Albert, Great Karoo

Aloe Guest House

"Lovely little Karoo town, definitely worth a visit."

Merweville, Great Karoo

Die Botes Huisie

"Lekker Karoo-dorpie."

Prince Albert, Great Karoo

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Prins Albert sien ons weer - die kos, die karakter en die fietsry was uit die boonste rakke!"

Prince Albert, Great Karoo

The Cottage

"Pragtige plekkie, sal graag langer wou kuier."

Beaufort West, Great Karoo

Altyd Lekker

"Genoeg doendinge vir enige smaak of 'n bestemming om net jou skoene uit te skop."

Page
Page 36 - Showing 1051 to 1080
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers