Verified Reviews
Great Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Great Karoo
Rated 4.3 out of 5 based on 2621 reviews.
"Joe's Diner was 'n baie aangename verrassing - dit moet baie beter bemark word as 'n alternatiewe eetplek!"
"We use Beaufort Wes as a stop point in our travels have not been disappointed on what it has to offer."
"Prins Albert is Suid Afrika se mooiste juweel. So eerlik en opreg, skoon en netjies, mense is hartlik. Hoop toerisme tel op vir al die kunstenaars en restauranteienaars wat so swaar trek! Vasbyt ons is mal oor Prins Albert!"
"Skoon, netjies, al die geboue is pragtig versorg, vriendelike mense en goeie diens by al die winkels en eetplekke."
"Interesting town with a lot of history. Olive farm visit and Swartberg Pass a must. Unfortunately the Donkey Reserve is closed due to Covid."
"Gemaklik geleë vir oorslaap tussen die Kaap en Johannesburg. Goeie eetplekke. Vriendelike mense."
"Ons het bietjie meer verwag. Jy kan allerhande lekker aktiwiteite in die omgewing doen veral by Olive Grove Guest Farm, maar moes toe terleurstellend uitvind dat dit slegs beskikbaar is wanneer jy Olive Grove se verblyf geboek het."
"Approach to town a disappointing roadside mess of paper, plastic bags, bottles and cans. Otherwise an interesting small town."
"Not much to do besides the flood museum (we arrived too late to visit) and only two fast food joints available for dinner. But a perfect stop over/in and out town if on a long road trip!"
"Fantastiese restaurante, hoë kwaliteit winkels en kunsgalerye en drink die plaaslike wyne, Fernkloof!"
"Ons is baie lief daarvoor om Prince Albert te besoek en sal vir seker weer so maak. ’n Pragtige, skoon dorpie met wonderlike uitsigte oor die berge en die Karoo. Ons bid net vir goeie reën saam met al die Prince Albert inwoners."