Geverifieerde Resensie
Great Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Great Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2621 resensies.
"Fantastiese restaurante, hoë kwaliteit winkels en kunsgalerye en drink die plaaslike wyne, Fernkloof!"
"Ons is baie lief daarvoor om Prince Albert te besoek en sal vir seker weer so maak. ’n Pragtige, skoon dorpie met wonderlike uitsigte oor die berge en die Karoo. Ons bid net vir goeie reën saam met al die Prince Albert inwoners."
"Still one of my favourite towns on the route to Cape Town. So charming and I love the people they are always so friendly."
"Mooi skoon en vriendelike dorp. Het ongelukkig op pad na Spur ‘n klompie manne sien baklei in die hoofstraat."
"Prins Albert is a clean town. I loved driving through the main road. The Swartberg Pass is beautiful!"
"The only thing that was lacking in the area was a place to eat that was not fast food. Laingsburg is not really a destination, but rather a place to pass through."
"Mense by die Checkers was ongelooflik hoflik en Covid-19-reëls word baie goed daar toegepas. Kos van Debonairs is definitief lekkerder as Pretoria-stad sin."
"Prins Albert is 'n oulike dorp wat ek definitief weer wil besoek. Daar is heelwat te doen in die dorp self en in die omgewing. In die somer is daar saans altyd 'n lekker wind wat dinge afkoel."
"Prins Albert is a wonderful destination for a getaway break. It has lovely galleries, restaurants and shops."
"Quaint little town with some great restaurants and shops to wander through. Gay's Dairy, The Rude Chef, Lazy Lizard, African Relish - all EXCELLENT and worth a visit."