Verified Reviews
Great Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Great Karoo
Rated 4.3 out of 5 based on 2570 reviews.
"Een dag is te kort om Prins Albert te besoek. Sal volgende keer langer kuier."
"Meer 'n oornagbestemming as 'n toeristebestemming. Natuurlik het 4Sheep my meer geld gekos as wat beplan is."
"Can't comment on Beaufort West itself as we stayed at our accommodation on arrival and departure. It felt safe enough and the BP garage staff were helpful and friendly."
"Het Saterdagoggend die mark besoek. Egte plaasondervinding. Vriendelike, plat-op-die-aarde mense. Mal oor hierdie dorpie."
"Dis moeilik om Beaufort Wes as toeristebestemming te beoordeel aangesien ons daar slegs oornag het en nie die omgewing verken het nie."