Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Chelsea Bewarea besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Chelsea Bewarea.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Chelsea Bewarea akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Chelsea Conservancy Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Chelsea Bewarea Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Chelsea Bewarea

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Cosy Cottage is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in die gesinsvriendelike voorstad Miramar in Port Elizabeth. Die eenheid is ideaal vir langtermynverblyf en word 1 keer per week skoongemaak. Die eienaar...

20% af Aanbod!
VanafR550
R440
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Oyster Beach Cottage bied gerieflike semi-selfsorgverblyf in Port Elizabeth. Dié stad langs die pragtige Algoabaai bied heerlike warm water, beskutte strande en 'n subtropiese klimaat. Verblyf word gebied in 'n ap...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Pebbles Beach Cottage is in die kusdorp Schoenmakerskop teen die Indiese Oseaan in Port Elizabeth geleë. Die huis bied ononderbroke see-uitsigte en klein dekke vanwaar gaste na die pragtige sonsondergange kan kyk. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarendon Marine, Kini Bay

Sea Otters Lodge is in Kinibaai in Port Elizabeth geleë. Dié lodge bied verblyf met 'n see-uitsig en direkte toegang tot die strand. Seefront Otters Lodge het kamers wat na die see front en daar is braaigeriewe o...

15% af Aanbod!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Welbedacht Estate bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in Lovemore Park, Port Elizabeth. Die landgoed is naby Sardiniabaai se strand en die Walmer Park Winkelsentrum geleë. Die verblyf bestaan uit 2 selfsorg-een...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Clarendon Marine, Kini Bay

Beach Haven is 'n ruim selfsorgvakansiehuis wat oor die strand, Kinibaai, in Port Elizabeth uitkyk. Kom luister hoe die branders op die strand breek en waardeer die uitsig oor die see. Die huis is ideaal vir gesinsv...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R488
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Framesby, Port Elizabeth

Lin's Guest Flat is 'n selfsorgwoonstel wat in Framesby, Port Elizabeth geleë is. Hiér sal jy so tuis wees soos by jou eie huis in dié gerieflike, stil en rustige woonbuurt. Daar is slaapplek vir 3 volwassenes en...

Vanaf
R950
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Splendour Stay is 'n selfsorgeenheid op die eienaars se eiendom in Port Elizabeth. Dit is 'n rustige en gesinsvriendelike area. Port Elizabeth is langs Algoabaai se kus geleë en spog met die perfekte kombinasie va...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clarendon Marine, Kini Bay

Breaking Waves is 'n lieflike selfsorgstrandhuis, net 'n paar minute se stap vanaf die goue swemstrande in die prentjie mooi dorpie Kinibaai in Port Elizabeth. Die huis is in 'n stil straat, reg op die strand geleë...

Vanaf
R650
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Framesby, Port Elizabeth

Sparrows Nest is 'n eenheid op die eienaar se perseel in die rustige buurt Framesby in Port Elizabeth. Die verblyf is sowat 13 km vanaf die lughawe, 10 km vanaf die middestad en net 'n entjie se ry van ander besiens...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za