Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Chelsea Bewarea besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Chelsea Bewarea.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Chelsea Bewarea akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Chelsea Conservancy Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Chelsea Bewarea Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Chelsea Bewarea

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Theescombe, Port Elizabeth

Lauricedale Country House & Garden Rooms bied selfsorg-eenhede en is geleë in Port Elizabeth. Dit is geskik vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan 'n verskeidenheid geriewe. Lauricedale bied 2 tipes...

15% af Naweke!
VanafR560
R476
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Theescombe, Port Elizabeth

Kamma Heights Guest House bied oornag-akkommodasie in Kamma Heights, 'n gesogte voorstad in Port Elizabeth. Dit is na aan Lorraine's Gardens Winkelsentrum wat 'n verskeidenheid winkels, kitskosplekke en 'n Virgin Ac...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Theescombe, Ben Kamma

Blue Skies Country House is aan die buitewyke van Port Elizabeth geleë. Die stad strek 16 km langs Algoabaai, 1 van die groot hawens in Suid-Afrika. Die stad is aan die einde van die Tuinroete geleë en is bekend v...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Theescombe, Ben Kamma

Goodnight Akkommodasie bied gerieflike verblyf en 'n pragtige tuin in 'n veilige omgewing, na aan Port Elizabeth se strandfront, restaurante en winkelsentrums. Ons het 4 smaakvol versierde kamers: 3 gastekamers e...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lorraine, Theescombe

Longwy Self Catering Apartments bied privaat gesinsvriendelike verblyf in Lorraine in Port Elizabeth. Die woonstelle is 20 minute vanaf die welbekende strande, Boardwalk Casino-kompleks en lughawe. Verblyf word in ...

15% af Aanbod!
VanafR990
R842
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Ruach Landgoed is in ’n prentjiemooi en boomryke kleinhoewe in Lovemorepark, Port Elizabeth. Dié dorp spog met die perfekte kombinasie van warm water en beskermde strande en is langs Algoabaai se kuslyn. Rauch is...

Vanaf
R800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Lorraine, Port Elizabeth

Lin's Tranquil Time Out is in die Lorraine-woonbuurt in Port Elizabeth, 12 km vanaf Port Elizabeth Internasionale Lughawe en verskeie besienswaardighede. Dié dorpshuis het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders,...

20% af Aanbod!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Milkwood Selfsorg Akkommodasie is op 'n kleinhoewe in Lovemore Park in Port Elizabeth. Dié oopplan-woonstel beskik oor 'n ekstra-lang dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n dubbel...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 5 mense
B&B in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Sunbird is ’n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en is in Mount Pleasant, Port Elizabeth geleë. Die eenheid is ideaal geleë slegs 30 minute se ry vanaf Walmer Park Winkelsentrum, Splash Waterworld, Krag...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glenroy Park, Ben Kamma

Dalcor Gastehuis is 'n pragtige, volledig beveiligde gastehuis met nege kamers met 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n private selfsorgwoonstel vir 3 gaste (dubbelbed en enkelbed). Alle kamers het DStv, WiFi en 'n ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za