Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Clanwilliam

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Clanwilliam bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 562 resensies.

Clanwilliam

Klein Boschkloof

"Wonderlike klein, dorpie vir blommekyk (Ramskop-natuurreservaat, Biedouw-vallei). Ons het heerlike rooibostee geproe en geskenkies gekoop by House of Rooibos, en daar was goeie etes en baie snuisterye by die Veldskoendraai."

Clanwilliam

Klein Boschkloof

"Wil weer gaan kuier."

Clanwilliam

A State of Grace

"We did not spend much time in Clanwilliam, we shopped in the local supermarket, used the chemist and filled up with diesel. The town is clean and all the people who assisted us were very friendly."

Clanwilliam

Clanwilliam Hills House and Flat

"Doen jou huiswerk vooraf sodat jy weet wat jy alles kan doen, afhangende van jou belangstelling en seisoen van die jaar."

Clanwilliam

Clanwilliam Hills House and Flat

"Ideaal vir 'n langnaweek-wegbreek. Beveel dit definitief aan."

Clanwilliam

Klein Boschkloof

"Lieflike dorp."

Clanwilliam

Citrus-Inn

"Van die mooiste dorpe in die Wes-Kaap hierdie tyd van die jaar. Dorp het alles wat mens nodig het en die Art Cafe het die heerlikste koffie en die mooiste uitsig."

Clanwilliam

Citrus-Inn

"Paaie is sleg. Instandhouding van paaie makeer dringend aandag."

Clanwilliam

Tuis Huis

"We are rock climbers and we love Rocklands!"

Clanwilliam

The Little Gem

"It's a small town with little development but the people were very friendly and helpful."

Clanwilliam

Yellow Aloe Guesthouse

"Sou graag meer eetplekke op die dorp wou hê."

Clanwilliam

Lilybet

"Ons is jammer om die situasie op die damwal waar te neem. Dis 'n bekommernis."

Clanwilliam

Lilybet

"Die museum is vol meer ryk geskiedenis verrassings as wat ons verwag het."

Clanwilliam

Rosenhof

"Daar is so baie om in die omgewing om te sien en te doen. Restaurante is oor die Mei-langnaweek gesluit."

Clanwilliam

Klein Boschkloof

"Die Cederberge bied baie avontuur. Mooi uitsigte met pragtige natuurskoonheid."

Clanwilliam

Krakadouw Cottages

"The Sevilla Rock Art trail was a great experience."

Clanwilliam

Rondegat Cottages

"We went through Clanwilliam on a Saturday. There were many intoxicated people on the streets and we felt a bit unsafe. The town itself is quite beautiful."

Clanwilliam

Lilybet

"Baie skoon en netjiese dorp en besienswaardighede. Die natuurskoon is baie mooi."

Clanwilliam

Boskloof Swemgat

"Lieflike klein plekkie."

Clanwilliam

Rondegat Cottages

"Be careful of when you stay. The water levels of the damn fluctuate and may have an impact on your experience."

Clanwilliam

Clanwilliam Hills House and Flat

"Lovely city to visit and be in the heart of the Cederberg region and rooibos."

Clanwilliam

Die Kliphuis

"Baie lekker plek, het dit so baie geniet."

Clanwilliam

Boskloof Swemgat

"It takes some getting use to with the gravel roads."

Clanwilliam

Clanwilliam Hills House and Flat

"Sal graag teruggaan en nog meer wil beleef van die omgewing."

Clanwilliam

Klein Boschkloof

"Voel nie baie veilig in die dorp nie."

Clanwilliam

Rosenhof

"Love the mall."

Clanwilliam

Clanwilliam Hills House and Flat

"Baie warm in somer, hoofpad het potholes."

Clanwilliam

Lilybet

"Baie mooi omgewing."

Clanwilliam

Clanwilliam Hills House and Flat

"Dit was heerlik! Baie dankie! Ons sien julle weer."

Clanwilliam

Rondegat Cottages

"In Clanwilliam was die mense so vriendelik en behulpsaam, wat eintlik gemaak het dat ons met 'n verwagting na ons blyplek gegaan het, net om sooooo teleurgesteld te wees!"

Blad
Wys 1 tot 30