Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
Hotelle (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Clydesdale

4.6 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Clydesdale van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Clydesdale besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Clydesdale.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clydesdale akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clydesdale Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clydesdale Akkommodasie

12 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
20% af Naweke!
VanafR1 000
R800
per nag (plek vir 2)
Hotel in Pretoria SSB, Clydesdale

Absolute Farenden, in die hartjie van Hatfield in Pretoria, is 'n nuwe woonstel-hotel wat die toppunt van klas en verfyndheid verteenwoordig. Dis ideaal geleë vir sakereisigers, naby ambassades en Pretoria se midd...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria SSB, Clydesdale

Alleyn Self-catering skuil in Arcadia in Pretoria. Hospitale, winkelsentrums, historiese landmerke soos die Uniegebou, Groenkloof Natuurreservaat, Booklyn Winkelsentrum, en Loftus Versveld Stadion is nie ver hiervan...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sunnyside, Clydesdale

Oorkant Loftus @ Kirkness Street bied selfsorgverblyf in 'n deel van Sunnyside in Pretoria-Oos, reg oorkant die welbekende Loftus Versfeld Sportstadion. Akkommodasie word aangebied in selfsorg-eenhede wat geriefli...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Clydesdale

Pretoria Backpackers is veilige, gerieflike en bekostigbare verblyf in die Hatfield-area waar daar verskeie kroeë, restaurante is, en Loftus Versfeld-stadion en die Universiteit van Pretoria is ook naby. Verblyf i...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R200
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Pretoria SSB, Clydesdale

Beckett Street Arcadia bied 'n kamer in die voorstad Arcadia in Pretoria op die derde verdieping van 'n woonstelgebou. Dié gastekamer is in die eienaar se woonstel en maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n s...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR860
R774
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria SSB, Clydesdale

Die gastehuis is ideaal geleë in die Jakaranda-ryke Pine-straat in Arkadia, een van Pretoria se oudste voorstede. Melvin Residence Gastehuis is binne stapafstand van die Uniegeboue en die bekende ambassade-rylaan v...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria SSB, Clydesdale

Chancellors Court Guesthouse is in Pretoria, naby al die ambassades geleë. Die gastehuis bied maklike toegang tot die middestad en die N1. Dis ideaal vir sakereisigers en toeriste. Daar is 12 selfstandige eenhede ...

20% af Aanbod!
VanafR690
R552
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clydesdale

By 12 on Brecher in die lowerryke woonbuurt, Clydesdale, sal jy so tuis soos by jou eie huis voel. 12 on Brecher het die perfekte ligging vir almal wat in Pretoria wil vertoef. Dit is halfpad tussen Brooklyn, Sunnys...

Vanaf
R830
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria SSB, Clydesdale

Park Gables Guest House in Arcadia bied 'n gewilde alternatief tot hotel-akkommodasie - gerief, privaatheid, taktvolle gasvryheid en uitstaande diens word pragtig hier by ons verweef. Park Gables Guest House word ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria SSB, Clydesdale

360 Eastwoods Guest House is 'n gevestigde gastehuis in Arcadia, 'n voorstad van Pretoria. Pretoria staan as die Jakarandastad bekend weens sy pragtige pers bloeisellanings, maar dié stil stad se natuurlike en kult...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Clydesdale akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za