Resensies van Colbyn

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Colbyn bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.39 uit 5 gekry volgens 23 resensies.
. - 14th October 2019
staying in Colbyn
Veilige area.
. - 10th October 2019
staying in Colbyn
Heerlike afslaanklub met fantastiese restaurant net om die draai.
. - 30th March 2019
staying in Colbyn
Conveniently near shops.
. - 12th March 2019
staying in Colbyn
Rustige omgewing.
. - 25th February 2019
staying in Colbyn
Colbyn is 'n rustige area.
. - 24th February 2019
staying in Colbyn
Central but safe and quiet.
. - 31st January 2019
staying in Colbyn
Colbyn is centrally located and close to some of Pretoria's best malls, restaurants and tourist destinations. Yet the area is quiet and very peaceful. I felt very safe here.
. - 16th November 2018
staying in Colbyn
Dis 'n area in Pretoria met ouwêreldse winkels en eet plekke. Pragtige area.
. - 18th May 2018
staying in Colbyn
A quit nice place.
. - 3rd April 2018
staying in Colbyn
Gerieflik naby Loftus.
. - 14th March 2018
staying in Colbyn
Uitstekend!
. - 8th February 2018
staying in Colbyn
Nie baie besienswaardighede nie, maar wel naby groot inkopiesentrums.
. - 24th November 2017
staying in Colbyn
Perfectly located, close to highways and important Pretoria landmarks.
. - 21st August 2017
staying in Colbyn
Colbyn is gemaklik naby aan Hatfield area, sowel as meeste ambassades. Baie geskik vir besigheidsreisiger, sowel as toeristebestemming.
. - 2nd January 2017
staying in Colbyn
Netjies.
. - 12th June 2016
staying in Colbyn
Baie sentraal.
. - 20th February 2016
staying in Colbyn
Baie sentraal geleë.
. - 6th January 2016
staying in Colbyn
Colbyn is 'n veilige en rustige voorstad.
. - 30th December 2015
staying in Colbyn
It;s a very quiet and safe place.
. - 10th October 2015
staying in Colbyn
Colbyn is 'n rustige voorstad wat lekker sentraal geleë is.
. - 9th September 2015
staying in Colbyn
My grootouers was van Colbyn af, ek is lief vir die gebied. Dit is ook gerieflik naby aan UP - ons het 'n konferensie daar gehad.
. - 7th August 2015
staying in Colbyn
Baie lekker sentraal.
. - 2nd February 2015
staying in Colbyn
Good

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]