Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Collerville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Collerville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Collerville akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Collerville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Collerville Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Collerville

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wilkoppies, Noordwes

Twins Guest House is in Wilkoppies, 'n stil woonbuurt in Klerksdorp, stapafstand vanaf Wilmed Park Privaat Hospitaal, Pick 'n Pay en verskeie restaurante geleë. Hier by ons is jy gewaarborg van vriendelike, profess...

Vanaf
R805
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wilkoppies, Noordwes

Home Away B&B bied verblyf in 'n gastehuis in die voorstad Wilkoppies. Ons eiendom van 2 ha het 'n plattelandse atmosfeer en gaste sal mal wees oor die pragtige tuine met volop voëllewe en fonteine. Geriewe sluit ...

Vanaf
R1 224
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wilkoppies, Noordwes

At Grace Guest House bied verblyf aan in gastekamers en is in Klerksdorp geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan verskeie geriewe en besienswaardighede. Verblyf word aangebied in...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Flamwood, Noordwes

Beryl1 Guest House bied luukse kamers met 2 enkelbeddens of 1 koningingrootte-bed in Flamwood wat 'n rustige en moderne woonbuurt in Klerksdorp, Noordwes is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer (slegs stort), TV met...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R575
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klerksdorp, Noordwes

Ghoma Lodge is op ‘n kleinhoewe langs die R30 en slegs 2 km buite Klerksdorp. Dié lodge bied 6 en suite-kamers met dubbelbeddens. Elke kamer het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en ‘n TV met sekere DS...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Klerksdorp, La Hoff

Boshoff's Inn bied gerieflike verblyf teen 'n sakpas-prys. Gaste het 'n keuse tussen 2 kamers met al die nodige geriewe om jou tuis te laat voel. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste. Kamer 1 het 2 driekwartbeddens...

Vanaf
R300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Klerksdorp, Adamayview

Drummers Nest is 'n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 6 gaste in Klerksdorp. Die eerste eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die leefarea het 'n twee driekwart-slaa...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wilkoppies, Noordwes

Housemartin Guest House is vernoem na die Europese swaeltjies wat Suid-Afrika elke somer besoek. Dié gastehuis is in die veilige, stil woonbuurt, Wilkoppies, in Klerksdorp geleë en is regoor Wilmed Park Privaat Ho...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Klerksdorp, La Hoff

Kom en geniet verblyf in North Hills Country House, die privaat natuurreservaat van sowat 150 hektaar met betowerende kamers, elkeen met 'n en suite-badkamer en privaat ingang. Braaigeriewe word voorsien, mits dit v...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wilkoppies, Noordwes

Ukarimu is geleë in 'n stil woonbuurt van Klerksdorp, 'n dorp in Noordwes. Klerksdorp is net 175 km van Johannesburg af op die N12 op pad na Kimberley en Kaapstad. Ons smaakvol gemeubileerde dubbelkamers het en su...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Collerville akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Klerksdorp blad indien jy na meer Klerksdorp akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za