Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Comet besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Comet.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Comet akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Comet Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Comet Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Comet

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ravenswood, Johannesburg

Raintree Guesthouse is ideaal geleë, net 15 minute se ry van OR Tambo Internasionale Lughawe af. Die gastehuis is op 'n kleinhoewe in Boksburg geleë en bied ontspanne, plattelandse verblyf tussen losloopdiere, wat...

Vanaf
R840
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Boksburg Noord, Johannesburg

Fly Inn Lodge & Guest House is in Boksburg geleë en is net 11 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Dit maak dit die ideale bestemming vir 'n sakereisiger of internasionale reisiger om oor te slaap na 'n lan...

Vanaf
R945
per nag, vir 2 mense
Hotel in Boksburg-Wes, Johannesburg

Europrime Prime Boutique Hotel is 'n eksklusiewe, luukse hotel met konferensiegeriewe. Die hotel het nou by die Europrime Hotelgroep aangesluit. Alhoewel ons besig is met aanbouings, is ons steeds oop en bied steeds...

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Hotel in Beyerspark, Johannesburg

Afrique Boutique Hotel is in Johannesburg geleë, die grootste stad in Suid-Afrika. Die stad is bekend vir sy geskiedkundige museums, kunsgalerye, teaters, markies, restaurante en naglewe. Die hotel bied die perfekt...

Vanaf
R599
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Boksburg, Gauteng

Rudman Townhouses bied bekoorlike selfsorgwoonstelle in Boksburg. Dié eenhede is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby verskeie geriewe. Rudman Townhouses bestaan uit 2 eenslaapkamer-woo...

Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
Hotel in Beyerspark, Johannesburg

Airport Garden Boutique Hotel bied gastekamers in Boksburg, sowat 11 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg. Verblyf by Airport Garden Boutique Hotel beskik oor 12 unieke kamers. Die kamers het...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Boksburg, Johannesburg

The Armagh Guesthouse bied gerieflike B&B met 'n Ierse tema in Boksburg. Dié dorp bied winkelsentrums, waterparke en maklike toegang tot ander trekpleisters. Dis ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Dié h...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Boksburg, Johannesburg

Sleep on Flamingo bied gerieflike verblyf in 'n tuinwoonstel op die eienaars se eiendom in Boksburg. Die stad spog met 'n verskeidenheid besienswaardighede, van winkelsentrums tot waterparke, en bied maklike toegang...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Boksburg, Gauteng

Secluded Airport Hideaway bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in 'n veilige kompleks in Beyers Park, Johannesburg. Dié kompleks is sowat 15 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lugh...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR425
R340
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Boksburg, Gauteng

Willow Guest House bied gerieflike oornagverblyf in Boksburg. Dié dorp spog met 'n verskeidenheid besienswaardighede, winkelsentrums en waterparke. Besoekers het maklike toegang tot toeriste-aantreklikhede en dit i...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za