Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Commondale besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Commondale.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Commondale akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Commondale Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Commondale Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Commondale

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wakkerstroom, Mpumalanga

DeKotzenhof Guest House is in Wakkerstroom, die tweede oudste dorp in Mpumalanga en net 27 km van Volksrust af. Die perseel is gerieflik geleë op die hoofteerpad en dus maklik om te vind. Boonop is dit net 'n klipg...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wakkerstroom, Mpumalanga

Rustic Rose Guesthouse is in die hoofstraat van die bekoorlike dorpie Wakkerstroom in Mpumalanga geleë. Ons het 3 kamers, 1 het 'n en suite-badkamer en die ander 2 deel 'n badkamer. Die gastehuis is binne loopafst...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wakkerstroom, Mpumalanga

The Wakkerstroom Hotel is op die plein in die hartjie van die dorpie Wakkerstroom, Mpumalanga. Wakkerstroom is in 'n pragtige vallei geleë, 27 km vanaf Volksrust. Verblyf word in 4 kamerkategorieë gebied wat elk...

Vanaf
R1 240
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Wakkerstroom, Mpumalanga

Pot & Gieter Guest House is 'n opgeknapte skuur wat in Wakkerstroom se pragtige vleiland geleë is. Dié unieke gastehuis is perfek vir 'n naweekwegbreek of vir gaste wat op soek is na gehalte-oornagverblyf onderweg...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wakkerstroom, Mpumalanga

Apple Cottage bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Wakkerstroom. Die verblyf is ideaal vir gesinne, sakereisigers of toeriste. Die eiendom is ideaal geleë naby die middedorp met restaurante, die Vlei ...

Vanaf
R2 990
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Wakkerstroom, Mpumalanga

Vlei House is 'n selfsorghuis op 'n groot perseel wat aan die Wakkerstroomvlei grens. Dis 'n losstaande dubbelverdiepinghuis met 'n lieflike uitsig oor die vlei en omliggende omgewing. Die omgewing is ideaal as jy w...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Wakkerstroom, Mpumalanga

Semi Soet is 'n ruim selfsorghuis in Wakkerstroom. Dit is lekker sentraal geleë ten opsigte van die winkels, kunsgalerye, en restaurante in die middedorp. Wakkerstroom word omring deur 'n groot vleiland en dit staa...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wakkerstroom, Mpumalanga

Little Farmyard Bungalows bied selfsorgverblyf in Wakkerstroom. Wakkerstroom is die tweede oudste dorp in die Mpumalanga-provinsie en is aan die grens van KwaZulu-Natal, 27 km oos vanaf Volksrust en 56 km suidoos va...

20% af Laaste Kans!
VanafR1 000
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wakkerstroom, Mpumalanga

Forellenhof is 'n gasteplaas wat gaste 'n keuse tussen B&B-verblyf en 'n selfsorgeenheid bied. Die plaas is net buite die mooi dorpie, Wakkerstroom geleë. Gaste wat in die selfsorgeenhede tuisgaan, kan ook ontbyt i...

Vanaf
R4 000
per nag, vir 10 mense
Lodge in KwaZulu-Natal

Ontdek die stilte van 'n vervloë era by Wakkerstroom Farm Lodge met sy reuse tuin en plaashuis. Dié plaashuis het 4 ruim slaapkamers en dit is net 6 km buite die dorp. Die hele huis word eksklusief verhuur sodat ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Pongolapoortdam, Pongola

Tugam Game Farm bied selfsorg-chalets en is op 'n privaat wildsplaas ongeveer 24 km vanaf sentrale Pongola. Die plaas spog met 'n netwerk van 4x4-roetes en wild. Verblyf word gebied in 2 kampe - Matumi, 'n privaat ...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in KwaZulu-Natal

Oom Hans' Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerkothuis op 'n plaas, waar gaste die pragtige panoramiese uitsig vanaf die voordeur kan geniet. Die kothuis is 500 m vanaf die plaashuis, en die p...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Pongola, Olifantkus

Ndlovukazi River Chalets is geleë op 'n eksklusiewe, privaat, Groot-5 wildplaas met diverse natuurskoon en volop diere. Die selfsorg chalets het 'n park-uitleg, met die chalets wat ongeveer 50 meter uitmekaar is...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mkhondo, Mpumalanga

Suikerbosskuur Accommodation is op die plaas Glen Eland geleë, net 15 km van Amsterdam af. Dit is die ideale wegbreekplekkie vir natuurliefhebbers aangesien daar baie wild en voëls hier te vinde is. Die plaas is o...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pongolapoortdam, Pongola

Belvedere Cottage is 'n snoesige selfsorgkothuis met slaapplek vir 4 op 'n wildsplaas slegs 30 km buite Pongola. Dié kothuis beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is 'n stapel...

Vanaf
R340
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Pongolapoortdam, Pongola

Belvedere Game Ranch is op 'n 1400 hektaar-plaas in Magudu, KwaZulu-Natal. Daar is 'n wye verskeidenheid wildspesies op die plaas. Daar is 4 slaapkamers en 'n kampeerplek. Elk van die 4 kamers het 'n koninggrootte...

Vanaf
R3 500
per nag, vir 8 mense
Wildsplaas in Pongolapoortdam, Pongola

Khiwane Bush Camp is 'n selfsorg-lodge naby Pongola, KwaZulu-Natal, en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep natuurliefhebbers. Dié lodge het slaapplek vir 8 in 4 chalets met addisionele slaapplek beskikbaa...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Mpumalanga

Die Voëlmega is op 'n plaas naby Volksrust en bied verblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende wat wil wegbreek van die tegnologie en die gejaag van die alledaagse lewe. Die verblyf is basies en daar is slaapplek vi...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pongolapoortdam, Pongola

Shayamoya Tiger Fishing & Game Lodge bied 4-ster akkommodasie en is in Pongola, KwaZulu-Natal geleë. Die lodge is perfek vir reisigers wat vir sake of ontspanning wil wegbreek met 'n verskeidenheid aktiwiteite vir ...

Vanaf
R2 850
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pongolapoortdam, Pongola

Mvubu River Lodge is in 'n koloniale Afrika-styl getooi. Dié lodge is uniek teen 'n rant geleë en kyk uit oor die Pongolarivier wat panaromiese uitsigte oor die reservaat bied. Dit is die perfekte plek om te ontsp...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 5 - Wys 81 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za