Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Comptonville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Comptonville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Comptonville akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Comptonville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Comptonville Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Comptonville

Vanaf
R625
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Soweto

Ekuthuleni, wat "by 'n plek van vrede" beteken, bied gehalteverblyf is Soweto. Dit is die ideale plek om agteroor te sit na 'n besige dag in die woelige Johannesburg of na 'n aandjie uit in een van die nabygeleë ge...

Vanaf
R410
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Orlando West, Soweto

Lebo's Soweto Backpackers is in Orlando-Wes geleë. Dié lewendige gemeenskap het 'n ryk geskiedenis en kultuur. Lebo's Soweto Backpackers bied 'n persoonlike en unieke ervaring met verblyf-opsies te kies en te keu...

20% af Weeksdae!
VanafR1 700
R1 190
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Glenvista, Alberton

Map's View Guesthouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in Glenvista in die suide van Johannesburg. Die gastehuis is hoog teen die heuwels geleë en het 'n panoramiese uitsig oor die Kliprivie...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glenvista, Alberton

Glenvista is in 'n luukse woonbuurt geleë en bied verblyf vir die oordeelkundige vakansieganger of sakereisiger. Dis in die suide van Johannesburg geleë en die beeldskone eiendom is slegs 5 minute van die N12/Klip...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
B&B in Glenvista, Alberton

Naomi’s Place bied huislike verblyf wat ideaal is vir oornag, sakereisigers en vakansiegangers. Dis in Glenvista in Johannesburg se suide, word privaat besit en is gebou om gerief te bied. Naomi's Place bied ook m...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Glenvista, Alberton

Glenvista Apartments bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamer-woonstel op ’n residensiële perseel in Glenvista, Johannesburg. Die woonstel het 2 slaapkamers, ’n badkamer me...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Eikenhof, Johannesburg

Stone Cottage is op 'n kleinhoewe sowat 20 minute suid van Johannesburg se middestad. Dié alleenstaande-eenheid beskik oor 2 slaapkamers wat elkeen 'n koningingrootte-bed het. Die 1 slaapkamer het 'n en suite-badk...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Eikenhof, Johannesburg

Eikenhof Country Guesthouse is in Tedderfield geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers of gaste wat net wil oornag. Dis op 'n 21 000 m²-landbouperseel, maar bied steeds toegang tot moderne geriewe en gemak. ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
B&B in Mulbarton, Alberton

59 on True North Guest Rooms is in die vriendelike voorstad Mulbarton in Johannesburg geleë. Die gastehuis bied 'n rustige atmosfeer gepaard met 'n Franse industriële-kultuur. Daar is 6 en suite-slaapkamers, elk...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Lodge in Linmeyer, Bassonia

Kwa-Mkhabele Lodge is in Eastcliff in Oakdene. Ons ligging is ideaal vir sportentoesiaste, lekker naby Soccer City- en Ellispark Stadion. Verblyf is beskikbaar in 17 en suite-slaapkamers met koningingrootte-, dubbe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Comptonville akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za