Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (102)
B&Bs (8)
Lodges (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (17)
Selfsorg-eenhede (75)

Resensies van Constantia Valley

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Constantia Valley van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Constantia Valley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Constantia Valley.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Constantia Valley akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Constantia Valley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Constantia Valley Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
35% af Naweke!
VanafR1 840
R1 196
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Constantia Valley

Welkom by Tokai Forest Guest House aan die voet van die Constantia-berge. Die Tokai-woud is in ons agterplaas! As jy op soek is na rus en vrede en die kalm klanke van die natuur, hoef jy nie verder as Tokai Forest ...

Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Constantia, Constantia Valley

Constantia Vista is hoog op 'n koppie in 'n pragtige omgewing en bied 5 vrystaande selfsorg-suites wat uitkyk oor die Constantiavallei tot by Valsbaai. Hier sal jy in luuksheid kan tuis voel met al die geriewe wat j...

Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Constantia, Constantia Valley

Dalton Suite is 'n gastewoonstel op die eienaar se perseel in Constantia, Kaapstad. Die eiendom is loopafstand vanaf die Constantia Village winkelsentrum, wegneem-eetplekke en 'n 5 min se ry vanaf Constantia Winerie...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia, Constantia Valley

Bellevue Cottage en Bellevue Studio is in die pragtige en luukse Upper Constantia geleë en skuil in ‘n lieflike 4 ha-tuin met grasgroen grasperke en eikebome. Bellevue Cottage het ‘n uitstekende noordelike uit...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Constantia, Constantia Valley

Cowlin House is 'n drieslaapkamerhuis in Meadowridge en is ideaal vir 'n gesin wat Kaapstad wil besoek. Die huis bied slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n ensuite-badkamer met 'n bad en ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Steenberg Estate, Constantia Valley

Plotsklaps is ’n selfsorgkothuis in Steenberg Estate geleë, tussen Constantia en die Tokai-woud, slegs 20 km vanaf die V&A Waterfront. Die kothuis is op die hoofhuis se perseel en gaste deel die tuin, lapa en swe...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia, Constantia Valley

Belair vang die eenvoud en elegansie van die Constantia Wynlande vas. Belair Manor is 'n ryklike villa met 4 slaapkamers en Belair Cottage is 'n pragtige miniatuur-villa met 1 slaapkamer. Die verblyf is in die hartj...

Vanaf
R1 240
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Constantia, Constantia Valley

Dongola Guest House is in Constantia geleë, 'n woonbuurt in Kaapstad wat wyn produseer. Die Constantia wynroete bring verskeie wynlandgoed saam in die Constantiavallei. Verblyf beskik oor 8 tuinkamers met slaapple...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R810
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia, Constantia Valley

Willow Cottage is 'n ruim ateljeewoonstel in 'n boomryke tuin met 'n boorgat in 'n pragtige, rustige deel van Constantia. Dit is 'n semi-losstaande privaat area met 'n aparte ingang, oprit en parkeerplek op die pers...

Vanaf
R5 441
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Constantia, Constantia Valley

Hilton House bied selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis met 'n uitsig op die Constantia-berge vanaf die swembad en dek. Daar is 'n pragtige tuin, asook 'n privaat groentetuin. Dié huis het slaapplek vir 6 en be...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Constantia Valley akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za