Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (11)
Indien jy Crofters Vallei besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Crofters Vallei.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Crofters Vallei akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Crofters Valley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Crofters Vallei Akkommodasie

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R959
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordhoek,
Crofters Vallei

African Queen Guest House is in Noordhoek, een van die mooiste voorstede van Kaapstad, geleë. Dis aan die voet van Chapman’s Peak, wat een van die mees skilderagtige kuspaaie in die wêreld is. Verblyf word in 8...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordhoek,
Crofters Vallei

Sunset Splendour Guesthouse is in die pragtige, lowerryke Noordhoek-omgewing in Kaapstad geleë en bied 4-ster boetiekverblyf in luukse kamers met badkamers, ruim sitareas, eetareas en volledig toegeruste kombuisies...

Vanaf
R2 350
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Noordhoek,
Crofters Vallei

Woodlands Sea Ranch bied verblyf met 'n lieflike plaas-atmosfeer op 'n kleinhoewe in Noordhoek met hoenders en honde op die werf. Die groentetuin is 100% organies en gaste is meer as welkom om hulself te help tot se...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordhoek,
Crofters Vallei

Horizon Cottages bied bekostigbare, volledig toegeruste selfsorg-gesinskothuise en romantiese ateljee-styl cabanas in die Noordhoek-vallei. Ons bied 'n rustige, plattelandse leefstyl met 'n kleurvolle dorpie-atmosfe...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordhoek,
Crofters Vallei

Enchanted Garden bied selfsorgverblyf op 'n kleinhoewe in Noordhoek. Dié woonbuurt bied 'n bekoorlike dorpie-atmosfeer en is aan die voorheuwels van Chapman's Peak, een van die mees skilderagtige passe ter wêreld,...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordhoek,
Crofters Vallei

Leopardstone Hill is hoog teen die hange van die lowergroen Noordhoekvallei geleë. Leopardstone Hill bied 'n habitat vir hierdie endemiese spesie en ander flora en fauna in die area. Te danke aan 'n panoramiese uit...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordhoek,
Crofters Vallei

Heron Chase bied selfsorgverblyf op 'n perdewedren-perseel wat 1 ha groot is en in Noordhoek geleë is. Hiér is pragtige uitsigte op die berge en oor die see en vleiland. Al is dit naby Kaapstad het Noordhoek 'n pl...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordhoek,
Crofters Vallei

Epic Guest House is geleë in die rustieke Noordhoek, met heerlike dorpsatmosfeer aan die voet van die bekende Chapman's Peak en is die mees skilderagtigste kusroete langs die bekende Kaappunt-roete in Kaapstad. Vo...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordhoek,
Crofters Vallei

Wild Rose Country Lodge lê tussen die pragtige bergtonele en kus van die Atlantiese Oseaan, 30 minute van Kaapstad af. Die grasdakhuis het 'n tikkie koloniale styl met stylvolle en suite-slaapkamers, elk met see- o...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Noordhoek,
Crofters Vallei

Sea Cottage House is 'n smaakvolle vakansiehuis net buite Noordhoek met slaapplek vir 10 mense. Die huis bied 'n beeldskone uitsig oor die vleilande, die see van Noordhoek tot by Kommetjie en die ongelooflike natuur...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Crofters Vallei akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...