Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Dalmada AH

4.8 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Dalmada AH van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Dalmada AH besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Dalmada AH.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dalmada AH akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dalmada AH Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dalmada AH Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Dalmada AH

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hospital Park, Limpopo

Vido Lodge and Conference Centre is naby die middestad van Polokwane, Mediclinic, die Provinsiale Hospitaal, die immergewilde Mall of the North en die Savanna-winkelsentrum geleë. Dis ook net 8 km vanaf Meropa Casi...

Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Polokwane, Limpopo

Mavuta Boutique Apartments bied moderne selfsorgverblyf in die hartjie van Polokwane se sakekern. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na luukse verblyf, hetsy vir sakereise of vir ontspanning, na aan verskeie geriew...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Lodge in Polokwane, Limpopo

Makarios Lodge, Wedding & Conference Venue is 10 km buite Polokwane in die Myngenoegen-omgewing. Dié lodge is in 'n ryk geskiedkundige omgewing en daguitstappies kan vooraf teen ekstra koste gere1%l word, soos wa...

Vanaf
R1 460
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hospital Park, Limpopo

Victoria Place Guest House is 'n Victoriaanse-styl gastehuis in Polokwane, die stedelike kern van die Limpopo-provinsie en die belangrikste stad noord van Gauteng. Polokwane bied 'n oorvloed doendinge vir avontuurlu...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Polokwane, Limpopo

King's Castle bied gemaklike verblyf in die middel van Polokwane in 'n ou kasteel met 'n Engelse styl en wat 'n Middeleeuse tema bevat. Gaste kan ruim kamers en die rustigheid van die tuin geniet terwyl hulle 'n dra...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hospital Park, Limpopo

Polo Guest House is in Polokwane en bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis wat smaakvol ingerig is met 8 dubbelslaapkamers. Ons is stapafstand vanaf die Mediclinic, Polokwane Hooggeregshof en Pater Makoba-Stadion. ...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Lodge in Polokwane, Limpopo

Miami Lodge is in 'n stil gedeelte van die stad Polokwane, op die hoek van Marshall- en Compensatiestraat geleë. Die lodge is gerieflik naby die sakegebied, maar het steeds 'n rustige atmosfeer ideaal vir sakereisi...

Vanaf
R875
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hospital Park, Limpopo

Devenish Guest House is 'n ouderwetse gastehuis in die stad, Polokwane. Ons bied gerieflike akkommodasie en hartlike gasvryheid aan ons gaste. Akkommodasie word aangebied in 2 eenhede wat geskik is vir 'n gesin va...

Vanaf
R945
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hospital Park, Limpopo

The Lofts Overnight Accommodation skuil in die hartjie van Polokwane se middestad en is maklik bereikbaar uit alle rigtings. Ons is 5 minute vanaf Peter Makoba-stadion en 'n Virgin Active-gimnasium, en is ook naby p...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hospital Park, Limpopo

Mavuta Manor is 'n elegante gastehuis wat geleë is in die hart van Polokwane se kernsakegebied. Sy sentrale ligging maak dit maklik toeganklik tot alle winkelsentrums, banke en nasionale roetes uit Polokwane wat le...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Polokwane, Limpopo

Biddy en Gerhard nooi jou uit om te kom kers opsteek by Affordable Self-catering Overnight Accommodation. Dit is in 'n lieflike tuin geleë en ideaal vir besoekers wat deur Polokwane reis of kom inkopies doen. Ger...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Polokwane, Limpopo

Avotree is bekoorlike eenhede wat gemaklike verblyf in die Polokwane bied. Die stad bied 'n oorvloed avontuur-doendinge, diereparke, sportlokale en historiese besienswaardighede. Dit is gerieflik naby Hoërskool Pie...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Polokwane, Limpopo

Jacaranda Lodge bied gerieflike verblyf vir sakereisigers of gesinne. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na hartlike gasvryheid en professionele diens. Jacaranda Lodge is stapafstand van die middestad af en bied...

Vanaf
R1 025
per nag, vir 2 mense
B&B in Hospital Park, Limpopo

Huis Lindekroon is 'n B&B in Polokwane naby die wildreservaat en die lughawe. Dit is in 'n stil woonbuurt geleë, nie ver van die sakekern af nie. Daar is 3 gesinskothuise en 3 dubbelkamers in 'n lieflike tuin met ...

Vanaf
R220
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Polokwane, Annadale

Igloo Inn is in die hartjie van Polokwane geleë en dit bied skoon, veilige en rustige akkommodasie. Dit is ideaal vir 'n vakansie of oornagplek as jy net hier deurry. Igloo Inn bied unieke en bekostigbare akkommoda...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 4 - Wys 46 tot 50

Welkom by die a-Dalmada AH akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Polokwane blad indien jy na meer Polokwane akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za