Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (41)
B&Bs (2)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (24)

Resensies van Dan Pienaar

4.4 / 5  
volgens 74 resensies
Lees regte resensies van Dan Pienaar van 74 geverifieerde gaste.
Indien jy Dan Pienaar besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Dan Pienaar.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dan Pienaar akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dan Pienaar Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dan Pienaar Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R760
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Dan Pienaar

Rustique is 'n eenslaapkamerwoonstel met slaapplek vir 4 in die voorstad Dan Pienaar in Bloemfontein. Die woonstel is in die tuin geleë en beskik oor 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n sto...

Vanaf
R1 080
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Dan Pienaar

Blueberry Hill is ’n selfsorghuis in Bloemfontein vir ’n groep of gesin van 8 mense. Die huis is gerieflik gemeubileer en het 4 slaapkamers met TV's en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer beskik oor lugversorging e...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dan Pienaar

Lidi's Selfsorg is in Dan Pienaar, Bloemfontein geleë. Dié verblyf is naby skole, Universiteit Vrystaat en winkelsentrums. Dié eenslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is goed toegerus vir selfsorg. Di...

Vanaf
R939
per nag, vir 2 mense
B&B in Dan Pienaar

Waverley Manor Guesthouse is in Dan Pienaar in Bloemfontein geleë. Dié gastehuis is lekker naby Bloemfontein Gholfklub, Windmill Casino, die Vrystaat se Nasionale Botaniese Tuin, en die dieretuin. Ons het 2 selfs...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 040
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Dan Pienaar

Dei Gratia Studio Apartment is op die eienaar se perseel in Bloemfontein. Dié stad bied verskeie historiese, kulturele en natuurlike trekpleisters wat dit die ideale vakansiebestemming maak. Dié oopplan-eenheid h...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dan Pienaar

Beth-El bied selfsorgverblyf in die noordelike voorstede van Bloemfontein. Die dorp het ’n oorvloed historiese, kulturele en natuurlike besienswaardighede wat dit die ideale vakansiebestemming maak. Dié eenslaap...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dan Pienaar

Betty's Inn bied oornagverblyf in Bloemfontein. Die dorp het oorgenoeg historiese, kulturele en natuurlike besienswaardighede wat dit 'n ideale vakansie-bestemming maak. Daar is slaapplek vir 2 gaste en die eenheid...

Vanaf
R870
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dan Pienaar

Urban Bliss is sentraal in Bloemfontein geleë en bied bekostigbare oornagverblyf. Dié gastehuis het toegang tot die vernaamste hoofweë, winkelsentrums en restaurante. Die gaste-eenheid is smaakvol gemeubileer en...

Vanaf
R516
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dan Pienaar

Anri Guest House is 'n klein, bekende, selfsorg-instansie in Bloemfontein. Dié gastehuis is in 'n pragtige tuin en is in Dan Pienaar geleë, met maklike toegang tot die N1. Dit is die ideale oorslaapplek vir gaste ...

Vanaf
R3 860
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Dan Pienaar

Hertzog Holiday Home is 'n selfsorghuis in Dan Pienaar, Bloemfontein. Die instansie is ideaal geleë en naby winkelsentrums soos Mimosa Mall, Waterfront Loch Logan en Preller Plein. Hierdie drieslaapkamerhuis bied ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Dan Pienaar akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Bloemfontein blad indien jy na meer Bloemfontein akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]