LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite

Indien jy Dawncliffe besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Dawncliffe.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dawncliffe Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dawncliffe accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dawncliffe akkommodasie

Bladsy 3 - 4 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 10 km van Dawncliffe
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense

Loeriebos Bed and Breakfast is in Westville, een van Durban se voorstede, sowat 20 km van die middestad af. Die Palmiet Natuurreservaat en d...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense

Avillahouse Guest House skuil in Westville net buite Durban. Dié lieflike gastehuis het hoë plafonne wat dit koel hou in die somer. Die gast...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 390
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense

Waterloo Guest House is in die stil, boomryke woonbuurt Westville, op 'n heuwel met uitsigte oor die see én die binneland. Die gastehuis is ...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense

10% af Langtermyn-verblyf!
Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag, vir 2 mense

Summerhill Estate Culinary Retreat is in Cowies Hill tussen Pinetown en Durban met 'n uitsig oor Durban se middestad en die Indiese Oseaan. ...

Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Butterscotch B&B is in Woodside geleë en bied selfsorg- en B&B-verblyf vir gaste wat Pinetown besoek. Dit bied ook maklike toegang tot Westm...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense

Devon Place

Rugsakreisigerslosies in | Westville, WestvilleDurban
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense

Devon Place is in Durban, KwaZulu-Natal, 'n area wat veral bekend is vir sy strande, branderplankry-geleenthede en ikoniese besienswaardighe...

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense

10% af Langtermyn-verblyf!
Vanaf R1 160
R1 160 R1 044
per nag, vir 2 mense

Queensburgh B&B and Self-catering bied 4 ster-verblyf in Queensburgh in Durban. Verblyf word in 6 eenhede met slaapplek vir 16 gaste gebied...

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Vanaf R1 160
R1 160 R1 044
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Hierdie bed en ontbyt in Pinetown bied 'n panoramiese uitsig oor Durban, 'n buite-swembad, masseerdienste,'n speelkamer, gratis private park...

Afrikaans
Veilige Parkering
Swem
Afrikaans
Veilige Parkering
Swem
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense

Vanaf R890
R890 R712
per nag, vir 2 mense

The Meritus Guesthouse is in 'n stil residensiële area op die hoekerf met 'n pragtige uitsig oor Durban en die Indiese oseaan. Dié instansie...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf R890
R890 R712
per nag, vir 2 mense

Lily's Cottage

Selfsorg in | Malvern, MalvernDurban West
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Lily's Cottage is in Queensburgh geleë, ’n rustige voorstad van Durban, en is ideaal vir diegene wat op soek is na gerieflike verblyf naby g...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense

Welkom by die Dawncliffe akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!