Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Dennehof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Dennehof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dennehof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dennehof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dennehof Akkommodasie

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Hotel in Sandton, Dennehof

MINT Hotel 84 on Katherine is in Katherine-straat, een van die hoofpaaie wat na Sandton lei. Die MINT Hotel is net 400 m vanaf die Sandton Gautrain-stasie en 650 m vanaf die Sandton City Mall wat aan Nelson Mandela ...

Vanaf
R1 560
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Dennehof

Radisson Blu Gautrain bied B&B-verblyf in Sandton. Die hotel is ideaal vir gerieflike oornagverblyf vir vakansiegangers of sakereisigers en is naby sakegeriewe in die omgewing. Verblyf by Radisson Blu Gautrain bes...

Vanaf
R1 310
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Dennehof

The Catalyst is op 'n prominente ligging in Sandton, net 700 m vanaf die Gautreinstasie geleë. Hierdie spoggerige hotel is op die entrepreneursmyl van Suid-Afrika, ideaal naby Sandton City. Dit bied gerieflike toeg...

Vanaf
R1 990
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Dennehof

The Capital on the Park is 'n kosmopolitiese sake- en ontspanningsoord en is 'n luukse woonstelhotel met volledige hoteldienste in Sandton. Die hotel bied al die geriewe en dienste wat ideaal is vir gesinne, sakerei...

Vanaf
R3 825
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Dennehof

DaVinci Hotel & Suites is Legacy se luukse akkommodasie, perfek geleë in die hartjie van Sandton, Gauteng. Dis ideaal vir die oordeelkundige reisiger op soek na ontwerpersakkommodasie en uitstaande gasvryheid wat i...

Vanaf
R4 763
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Dennehof

Dié hotel bied luukse, gemak en styl waaraan oordeelkundige reisigers van regoor die wêreld reeds gewoond is. Die gebou toring 143 m bo die Sandton-stadsprofiel uit. Die hotel bied dus panoramiese uitsigte van die...

Vanaf
R4 500
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Dennehof

Kom ervaar die sjiek New Yorkse woonstellewe met 'n tikkie Afrika-styl. Al 60 Raphael-suites is luuks ingerig en ontwerp met uitsigte oor die kosmopolitaanse Nelson Mandela-plein. Dié suite is spesiaal ontwerp om...

Vanaf
R2 270
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandhurst, Dennehof

The Capital Empire bied verblyf in Sandton. Die hotel bied gerieflike verblyf lekker naby 'n verskeidenheid sake- en ontspanningsgeriewe in die omgewing. Verblyf by The Capital Empire word in verskillende ruim hote...

Verwyder Filters

Jy sien net 8 uit die moontlike 9 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Akkommodasie binne 10 km vanaf Dennehof

Vanaf
R1 560
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Sandown

Radisson Blu Sandton bied B&B-verblyf in die middel van Sandton. Hierdie sjiek hotel is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers, en is naby die Sandton Konferensiesentrum en Sandton City geleë. Verblyf by Radi...

Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Sandown

The Sandton Executive Suites - Villa Via is in die hartjie van Sandton en is 'n ideale basis om Johannesburg te ontdek. Die woonstel-hotel is naby The Marc-winkelsentrum, 500 m vanaf Nelson Mandela-plein, Sandton Ci...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Dennehof akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]