Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Denneoord

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Denneoord bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 8 resensies.

Denneoord

Bossy's-Joy Guesthouse

"Rustige woonbuurt, sentraal tot al die winkels en snelweg."

Denneoord

Little Eden

"Pragtige, rustige, veilige atmosfeer met die Outeniekwaberge as jou buurman."

Denneoord

Bergsig Apartment

"It's heaven on earth."

Denneoord

Bergsig Apartment

"Denneoord is 'n normale woonbuurt nie veel on te sien nie."

Denneoord

Bergsig Apartment

"Pragtige omgewing met heerlike staproetes baie naby."

Denneoord

Bergsig Apartment

"Dit is baie rustige en veilige area."

Denneoord

Little Eden

"Kom voor as 'n baie stil en netjiese area, naby aan die nodige winkels en restaurante."

Denneoord

Little Eden

"Pragtige buurt!"