Verified Reviews

Drakensberg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg

Rated 4.3 out of 5 based on 1154 reviews.

Fouriesburg, Drakensberg

Uitzicht Private Nature Reserve and Game Lodge

"Fouriesburg is verskriklik mooi. Die slaghuis het die lekkerste biltong gehad. Die mense is vriendelik en almal is net rustig. "

Champagne Valley, Drakensberg

Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1

"Uitstekende omgewing met baie te sien en te doen."

Fouriesburg, Drakensberg

Sandstone Chameleon Guest House

"Fouriesburg is 'n pragtige ou dorpie met een of twee oulike eetplekkies. Goeie oornagbestemming of vir 'n stil rustige naweek saam vriende en familie."

Fouriesburg, Drakensberg

Pumula Guest Farm

"Dit is ons tweede keer hierdie jaar wat ons by Fouriesburg was en ons sal beslis weer en weer gaan. Dit is beeldskoon!"

Drakensberg

Cathedral Peak Hotel

"Wêrelderfenisterrein vir voor die hand liggende redes."

Fouriesburg, Drakensberg

Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue

"Een van die pragtigste omgewings in die land."

Fouriesburg, Drakensberg

Wegkomkans B&B

"Fouriesburg het, soos talle ander Vrystaatse dorpies, 'n outydse sjarme waar die mense mekaar ken en ondersteun. Dit is baie rustiger om in Fouriesburg oor te bly as in Clarens."

Himeville, Drakensberg

District Road

"Sani Pass is the attraction. Himeville, unfortunately, in my humble opinion, is slowly losing it's tourist attraction."

Winterton, Drakensberg

Lilac Lodge / Purple House

"Baie mooi omgewing, veral as jy die minder bekende roetes neem en van die snelweg af bly. Daar is heelwat besienswaardighede in die omgewing, binne 'n redelike afstand van Midlands Meander af. Winterton self is klein en plattelands, en as mens daarvan hou is dit ideaal. "

Winterton, Drakensberg

Lilac Lodge / Purple House

"Ek lief Winterton! 'n Heerlike stop op pad Berge toe!"

Champagne Valley, Drakensberg

Pumula Central Drakensberg

"Lovely places to visit, things to see, Drakensburg Boys Choir was an experience on it's own, the whole setting was lovely and it's so beautiful. All the people are very helpful and friendly, it brings you really down to earth. Didn't want to come back, even thinking of buying a little place of our own there."

Fouriesburg, Drakensberg

Oranje Guest Farm

"Baie gastehuise en gasteplase - goed geleë!"

Underberg, Drakensberg

Pennygum Country Cottages

"Our first visit to Underberg and that part of the country. Next time our stay will be longer to see more of the area."

Fouriesburg, Drakensberg

Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue

"Fouriesburg is geleë in die mooiste deel van die Vrystaat. Maak jou motor se petroltenk vol in Betlehem, nie altyd brandstof oor 'n naweek! Neem die nodigste kruideniersware ook saam, wel slaghuise en drankwinkels!"

Fouriesburg, Drakensberg

Pumula Guest Farm

"As jy van die natuur en stilte hou gaan jy van Fouriesburg hou."

Fouriesburg, Drakensberg

Twin Towers @ Fairview Estates

"Te ver van Fairview, so was glad nie in die dorpie nie."

Bergville, Drakensberg

Montusi Self-Catering Cottages

"'n Stop van 3 dae ten minste."

Fouriesburg, Drakensberg

Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue

"'n Opregte Vrystaatse dorpie, in 'n uitsonderlike omgewing."

Golden Gate Region, Drakensberg

Old Mill Drift Guest Farm

"Tar road is excellent and the scenery is lovely."

Fouriesburg, Drakensberg

Twin Towers @ Fairview Estates

"Fouriesburg area is baie mooi en ook 'n goeie oornagplek as u wil Katsedam besoek. Ek sal dit vir enige iemand aan beveel wat vir 'n naweek wil wegbreek uit die stad. "

Underberg, Drakensberg

Pennygum Country Cottages

"Underberg is regtig `n spesiale juweel in ons land en hoop almal kry die geleentheid om die pragtige uitsigte te kan aanskou soon ons dit elke keer sien. Sal beslis weer so maak."

Bergville, Drakensberg

Berghouse and Cottages

"Nie in die dorp Bergville nie, maar definitief in die omliggende gebied."

Fouriesburg, Drakensberg

Goedgeleë

"Lovely little town! We didn't feel there was much to do in town but if you intend to stay in and read then this is the perfect place. "

Page
Page 34 - Showing 991 to 1020
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers