Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Driehoek

5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Driehoek van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Driehoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Driehoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Driehoek akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Driehoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Driehoek Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Driehoek

Emtonjeni Country Lodge is 'n lieflike gastehuis met 7 slaapkamers net buite Bloemfontein. Dit bied ontspanne verblyf aan gaste omring deur rustige tuine. Gaste kan kies tussen die wittebrood suite, die gesinskame...

Vanaf
R672
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Driehoek

A Cherry Lane is die ideale oornagplek met vinnige en maklike toegang tot die N1. Die verblyf is op 'n kleinhoewe geleë slegs 10 km vanaf hoofbesienswaardighede in Bloemfontein. Dié verblyf beskik oor 4 selfsorg...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Driehoek

Donkey Inn Gastehuis bied verblyf op 'n klein plaas in Bloemfontein. Die is die ideale vakansiebestemming met 'n oorvloed, historiese, kulturele en natuurlike besienswaardighede. Verblyf is beskikbaar in 8 slaapkam...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Driehoek

Anmieka bied verblyf aan 'n gesin of oornaggaste op 'n kleinhoewe aan die buitewyke van Bloemfontein. Dit is naby die N1 en 'n kort entjie se ry van die winkels en restaurante af. Die verblyf word in 'n woonstel en...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Driehoek

Vanaf
R500
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Bainsvlei, Bloemfontein

Kleinplasie is in die buitewyke van Bloemfontein geleë en dit bied gehalteverblyf in 'n pragtige Kaaps-Hollandse huis. Dit is net 4 km vanaf die Windmill Kasino en ook naby die N1-hoofweg. Die verblyf sluit 2 ruim...

Vanaf
R299
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pellissier, Bloemfontein

MGRE Lodge bied verblyf in Bloemfontein. Dié lodge is die ideale basis vanwaar mens die stad se geriewe en besienswaardighede kan besoek. Die verblyf word in 5 individueel versierde kamers gebied. Die kamers het o...

Vanaf
R665
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Bloemfontein, Fauna

Shekinah Lodge is in die woonbuurt Fleurdal in Bloemfontein geleë. Die lodge is naby die Windmill Casino, Rosepark Hospitaal, Game-winkelsentrum, Fleurdal Mall, Checkers Hyperama en Pick 'n Pay Hipermark geleë. On...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R805
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pellissier, Bloemfontein

Sleepover Lodge bied gehalte-verblyf in Pellisier, Bloemfontein. Die lodge is ideaal geleë vir sakereisigers, gesinne of gaste wat oornagverblyf benodig. Dis maklik bereikbaar vanaf die Windmill-kasino en die N1, e...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pellissier, Bloemfontein

Like a Rock is pragtig en gerieflik geleë. Dit bied gerieflike verblyf vir altesaam 11 mense wat deel en elke kamer het 'n kombuisie en privaat badkamer. Langtermynverblyf is welkom. Die eienaar het die huis self ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR500
R450
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pellissier, Bloemfontein

Charrie's Corner bied gerieflike selfsorgverblyf in Pellissier, die suidelike voorstad van Bloemfontein. Dit is ideaal vir sake- en vakansiereisigers, en is naby die N1. Dié selfsorg-eenheid het 2 slaapkamers en 1...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za