Indien jy Dry River Bush besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Dry River Bush.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dry River Bush Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dry River Bush accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Dry River Bush akkommodasie
Rooiheuwel is 'n selfsorg-gasteplaas in die Kaoo. Dis geleë op die pragtige platorand van die Nuweveldberge in die ...
Mountain House is 'n lieflike selfsorghuis hoog op in die Nuweveldberge op die Kalkfontein-plaas en dis 13 km vanaf...
Karoo Stilte is op 'n werkende plaas naby Beaufort-Wes en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie, sakereisiger of oorn...
Kalkfontein Gaste Plaas is ongeveer 4,5 uur se ry van Kaapstad af en ongeveer 6 uur van Bloemfontein af. Dit kan 10...
Tamboershoek is 'n skaap- en wildplaas wat verblyf bied in 'n chalet met slaapplek vir 'n gesin of groep van 4. Di...
Leeurivier Veldhuis is 'n ongekunstelde selfsorgplaashuis 50 km suid van Beaufort-Wes. Die huis bied slaapplek aan ...
Muggefontein is 'n werkende merino skaapwol- en olyfplaas, wat op die R353 geleë is, net 40 km van Fraserburg af. H...
Paardefontein - Rivierhuisie is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se plaas net buite Merweville in die Wes-Kaap. Di...
Paardefontein - Kom tot Rus - Guesthouse is 'n privaat selfsorghuis wat op die eienaar se plaas net buite Merwevill...
Pastorie Huisie is op die N1-hoofweg in die dorpie Leeu Gamka in die Wes-Kaap. Die woonstel is langs die hoofhuis...