Geverifieerde Resensie

Dullstroom

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Dullstroom bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 779 resensies.

Dullstroom

Lake Heron

"Baie mooi."

Dullstroom

Lakeside Chalets Critchley Hackle Lodge

"Baie mooi dorp, dit is uiters jammer dat mens deur Belfast moet ry om daar uit te kom, wat lyk of dit bombardeer is. Wil beslis meer gereëld 'n aand wegbreek na Dullstroom toe."

Dullstroom

Peace Corner

"Perfect weekend getaway!"

Dullstroom

Salt on Dullstroom

"My first time there, but will not be the last, can't wait to go back."

Dullstroom

Cherry Grove 3

"There are some lovely attractions in Dullstroom and very pleasant and helpful people."

Dullstroom

Old Transvaal Inn

"Ons het die dorpie baie geniet!"

Dullstroom

Sanctuary

"We enjoy the town and walking in town."

Dullstroom

Jock's Cottages

"A vibrant town with lots of good food and things to do! Highly recommend a visit to Dullstroom. A wonderful small museum as well!"

Dullstroom

Old Transvaal Inn

"Baie mooi dorp en geskik vir visvang en fietsry."

Dullstroom

Stone-Fly Guesthouse

"Lots to do in Dullstroom."

Dullstroom

StoneFly Cottages

"Heerlike naweekwegbreekdorp. Iets vir almal om te doen."

Dullstroom

Peace Corner

"Ek ken Dullstroom van voor die ontwikkelinge as 'n klein dogtertjie wat by ouma-hulle op die plaas gaan kuier het. So om te sien hoe alles verander het is bittersoet. Maar ek gun almal die vooruitgang en werksgeleenthede."

Dullstroom

Olive Bumble

"Daar is heelwat smullekker restaurante. (Heelwat maak vroeg toe saans, maar minstens twee was selfs saans oop, in die week boonop). As mens wil visvang of perdry gaan hierdie 'n ideale plek wees om te besoek. Of as mens net luilekker wil rus."

Dullstroom

DullVino Cottage 15 Critchley

"Dullstroom is een van ons gunstelingdorpe vir langnaweke saam met familie of vriende."

Dullstroom

Peace Corner

"Pragtige dorpie met vriendelike mense."

Dullstroom

Catmandu

"'n Dorp met soveel interessanthede om in uit te span en te geniet."

Dullstroom

Peace Corner

"Pragtige dorpie, lekker restaurante en oulike winkels."

Dullstroom

Critchley Common 16

"Dullstroom is great. Just don't waste your money on this unkempt dive."

Dullstroom

Van de Poll Huis

"Heerlike en pragtige dorp om te gaan ontspan!"

Dullstroom

Miramichi Guest House

"Venture off the main road and go to the Dullstroom Hotel for a beer and the Musuem is small but lovely. Take a drive to the Highland Gate Golf Estate and have a drink at the clubhouse, it's about 10 km from Dullstroom from where you turn into the Bird of Prey Centre. Attend a demonstration show at The Birds of Prey Centre, it was amazing! Anvil Brewery is a must for anyone who likes craft beer and they sell amazing coffee there as well."

Dullstroom

Dunkeld Country and Equestrian Estate

"Baie oulike dorp met baie om te sien."

Dullstroom

Kliphuisjes

"Beautiful little town."

Dullstroom

Jock's Cottages

"Such a lovely little town for those wanting to escape the hustle and bustle of the large cities."

Dullstroom

Alm-Ü

"Sprokiesdorp."

Dullstroom

Olive Bumble

"Heerlike wegbreekdorpie met baie om te doen. Ons het leer vlieghengel by Sterling Flymen trophy dam in die dorp en 'n paar forrelle kon vang."

Dullstroom

DullVino Cottage 15 Critchley

"Pad tussen Dullstroom en Lydenburg is ongelukkig in uiters swak kondisie."

Dullstroom

Kliphuisjes

"Lekker kuierplek."

Dullstroom

Fox Hill Guest House

"Meeste winkels was toe. Pryse onsaglik hoog vir kwaliteit van goed. Geen besienswaardighede nie. The Clock shop was enigste winkel wat iets beteken het en waarde vir jou geld kry. Mr Simpson, Mayfly, Waffel & Co se kos is goeie kwalitet. Harries het uit hulle pad gegaan om diabetiese pannekoek te maak vir 2 senior burgers, baie dankie. Fatima's was'n teleurstelling. Seattle coffee - julle bly bo baas. Anvil Ale House and brewery - wat 'n goeie diens, baie dankie."

Dullstroom

Peace Corner

"Oulike kunsdorpie."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 60
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang