Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Duyker Eiland

5 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Duyker Eiland van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Duyker Eiland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Duyker Eiland.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Duyker Eiland akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Duyker Eiland Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Duyker Eiland Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Duyker Eiland

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Britanniabaai, Golden Mile

Crystal Waters is in die Britannia Reef in die kusdorpie Britanniabaai geleë. Die kothuis is 400 m vanaf die Golden Mile-strand waar gaste verskeie watersport kan geniet. Dié vakansiekothuis beskik oor 3 slaapkam...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Golden Mile, Britanniabaai

Cozy Getaway is in St. Helenabaai, 'n bekoorlike kusdorp aan die Kaapse Weskus. Die huis is naby die gewilde Golden Mile-strand, Shelly Point en die hawe. Dis ook net 300 m van die strand af. Die huis bied slaappl...

25% af Aanbod!
Vanaf
R1 785
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Britanniabaai, Golden Mile

The WildCard is 'n lieflike strandhuis met 'n see-uitsig net 70 m vanaf die ongerepte Goue Myl-strand in Britanniabaai. Die Shelly Point Gholfbaan is sowat 5 km vanaf die strandhuis. Dié huis het slaapplek vir 6 ...

Vanaf
R5 600
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Britanniabaai, Golden Mile

Slow M'Ocean bied selfsorgverblyf in 'n lieflike, smaakvol gemeubileerde strandfronthuis op die Goue Myl-strand in Britanniabaai. Gaste kan lieflike see-uitsigte vanaf die huis geniet wat direkte toegang tot die str...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Golden Mile, Britanniabaai

Buttercup is 'n selfsorghuis en is in St. Helenabaai geleë. Hierdie vakansiehuis het slaapplek vir 6 gaste en is ideaal geleë, net 150 m vanaf 'n pragtige strand wat 4 km lank is. Die vakansiehuis het 3 slaapkame...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Golden Mile, Britanniabaai

46 Golden Mile Boulevard is 'n lieflike strandhuis wat net 70 m vanaf die ongerepte Goue Myl-strand in St Helenabaai geleë is. Dit is tussen Shelley Point en Brittaniabaai, en bied onbelemmerde see-uitsigte vanuit ...

Vanaf
R5 890
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Weskus, Wes-Kaap

Seabird Point is 'n bekoorlike selfsorghuis geleë in 'n privaat natuurreservaat op die strand, sowat 5 km vanaf Britanniabaai aan die Weskus. Dié perseel spog met ongelooflike uitsigte oor die see vanaf die meest...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Golden Mile, Britanniabaai

Cayden's Place is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis in die veilige en goed gevestigde woonbuurt, On Golden Mile in St. Helenabaai, net 'n kort ent se stap van 'n lang strand af. Die huis het 3 slaapkamers en is ges...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Golden Mile, Britanniabaai

Fynbos Rus is 'n selfsorgvakansiehuis wat op die Goue Myl in St Helenabaai geleë is. Dié huis is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby die strand en weg van die stadsgedruis. Die huis is...

Vanaf
R2 425
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Britanniabaai, Golden Mile

Fynbos Beach Haven bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol ingerigte vakansiehuis met 3 slaapkamers. Dis in die Golden Mile-ontwikkeling geleë, net 'n entjie se stap vanaf die Golden Mile-strand in Britannia...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za