Verified Reviews

Dwarskersbos

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Dwarskersbos

Rated 4.7 out of 5 based on 170 reviews.

Dwarskersbos , Dwarskersbos

Sielsrus

"Dis baie rustig en baie stil, ook baie veilig."

Dwarskersbos , Dwarskersbos

Shabby Chic Beach House

"Meer restaurante sal goed wees."

Dwarskersbos , Dwarskersbos

Tumble-in

"The little town is little but the surrounding towns has it all. We enjoyed the long walks and friendly people of the area. "

Dwarskersbos , Dwarskersbos

Gousblom 6

"Absoluut rustig en net lekke om te bly in. Aangename mense!"

Dwarskersbos , Dwarskersbos

63 Slakkepas Self Catering

"Veilig, rustig, stil en ordelikke dorp."

Dwarskersbos , Dwarskersbos

Malika

"Good destinations, will visit again."

Dwarskersbos , Dwarskersbos

Lekke By Die See

"Pragtige strand en heerlik stil."

Dwarskersbos , Dwarskersbos

Jubel n Juig Self-Catering

"Pragtige, lang, wit strande. Hier kan mens jouself hoor dink."

Dwarskersbos , Dwarskersbos

Tumble-in

"Dwarskersbos het die laaste paar jaar geweldig uitgebrei, met rye en rye vakansiehuise en nog baie meer ontwikkelings wat beplan word. Dit is dus nie meer die piepklein, doodstil Weskusdorpie wat dit eens was nie. Die strande is egter steeds toeganklik en mens kan baie ver stap op die wit sand. Daar is oulike restaurante in Velddrif, bv Teyana's is op die rivier met 'n pittige musikant en lekker kos. Halfpad Velddrif toe is So-verby restaurant - 'n juweel met 'n lieflike see-uitsig, lekker kos en pragtige kunswerke. Ry gerus Lambertsbaai se kant toe en stop by die Skooltjie Padstal vir plaaslike produkte. Vars vis kan gekoop word by die NOSSAP winkels in Velddrif, maar as hulle toe is (bv. Saterdagmiddag en Sondae) kan die gevriesde vis by die gerieflike Velddrif Spar aanbeveel word. Die Spar het goeie kwaliteit vrugte, groente en wye verskeidenheid kruideniersware. Die gawe mense by Dwarskersbos se plaaslike Mini Mark het ook basiese benodighede bv. hout en roomys."

Dwarskersbos , Dwarskersbos

Lekke By Die See

"Skoon en vriendelike dorp, nie te besig en sentraal geleë. "

Dwarskersbos , Dwarskersbos

Lekke By Die See

"Pragtig, rustig, veilig. Vriendelike mense."

Dwarskersbos , Dwarskersbos

Jubel n Juig Self-Catering

"Mooiste, rustigste, veilige en skoon dorpie met die vriendelikste mense. Ek sal permanent daar kan bly."

Dwarskersbos , Dwarskersbos

Gousblom 6

"Baie lekker stil en rustige omgewing."

Dwarskersbos , Dwarskersbos

Esprit da Sea

"Dwarskersbos as 'n bestemming is baie goed. Sal weer daarheen reis."

Dwarskersbos , Dwarskersbos

Lekke By Die See

"Geniet dit terwyl dit nog klein is."

Dwarskersbos , Dwarskersbos

5 on Weste

"'n Lekker klein dorpie om te gaan ontmoet."

Dwarskersbos , Dwarskersbos

Hemel op Aarde Villa

"Great holiday destination."

Dwarskersbos , Dwarskersbos

5 on Weste

"As mens op soek is na 'n rustige plek waar mens kan afskakel en die son en see kan geniet, is Dwarskersbos verseker dié plek. Ons geniet die rustigheid en als wat mens nodig het is maklik bekombaar."

Dwarskersbos , Dwarskersbos

Kersterus

"Baie rustige plek, net die regte atmosfeer as jy wil wegbreek van die stad se gewoel."

Dwarskersbos , Dwarskersbos

Kersbospark 14

"Groot geword in die dorp, kom kuier nou net gereeld."

Dwarskersbos , Dwarskersbos

Kersbospark 14

"Baie lekker plek en het omtrent uitgebrei vandat ons laas daar was."

Dwarskersbos , Dwarskersbos

Gousblom 6

"Fantasties. Sal graag daar wil bly."

Dwarskersbos , Dwarskersbos

Rocherpan

"The locals are super friendly and made us feel very welcome. The lovely little deli on the main drag has delicious treats and a cozy little eatery - great food and value. The couple who run the small grocer were also very helpful and friendly."

Page
Page 3 - Showing 61 to 90
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers