Resensies van Elarduspark

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Elarduspark bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 25 resensies.
Tumiso M. - 24th August 2019
staying in Elarduspark
Very quite place.
Dewald N. - 20th August 2019
staying in Elarduspark
Puik plek. Baie dankie.
Shaun C. - 17th July 2019
staying in Elarduspark
Naby genoeg aan Rietvleidam om te gaan seil.
Jorina V. - 18th June 2019
staying in Elarduspark
Goeie area en maklike toegang tot snelweg.
Melt C. - 21st March 2019
staying in Elarduspark
Was by die Waterkloof netbal toernooi gewees. Kan ongelukkig nie terugvoer gee oor Elarduspark nie.
Phyllis G. - 5th February 2019
staying in Elarduspark
Baie goed en rustig.
Tani C. - 17th November 2018
staying in Elarduspark
We love Elarduspark. It is close to all access roads and shops. It is very easy to get to different destinations from there. The area itself is also not too busy and traffic jammed.
Vanessa J. - 2nd November 2018
staying in Elarduspark
Elarduspark is sentraal geleë en kan 'n toerisme-bestemming wees, alhoewel ek dit eerder sal adverteer as verblyf naby die lughawe.
Lourens L. - 1st October 2018
staying in Elarduspark
Baie goed geleë vir trou-bywonings in die Pretoria-Oos gedeelte.
Michael N. - 26th September 2018
staying in Elarduspark
Very friendly and quiet surroundings.
Ansa N. - 11th September 2018
staying in Elarduspark
Nie te ver van Internasionale Lughawe. Groot sentrums in radius van 7 km. Was meer as voldoende vir ons doeleindes.
Gerda V. - 4th September 2018
staying in Elarduspark
Naby alles.
Cherie S. - 19th June 2018
staying in Elarduspark
Puik!
Rene W. - 7th April 2018
staying in Elarduspark
Stil omgewing naby aan hoofweë en Menlyn Mall.
Heinrich K. - 7th February 2018
staying in Elarduspark
Net 'n bietjie te ver van sekere plekke, maar andersins baie sentraal geleë.
Ria G. - 6th February 2018
staying in Elarduspark
Stil en veilige omgewing.
Ria G. - 8th January 2018
staying in Elarduspark
Naby alles. Sentraal en naby die hoofweg.
Roelf F. - 8th January 2018
staying in Elarduspark
Goed geleë vir sportliefhebbers wat rugby en krieket in Pretoria, Centurion en Johannesburg wil bywoon.
Lorraine K. - 1st January 2018
staying in Elarduspark
Die paaie in die omgewing was van so 'n swak gehalte dat ek nie my lisensiegeld elke jaar sal betaal nie en nog minder E-Tolls.
Adriana P. - 13th December 2017
staying in Elarduspark
Absoluut gerieflik binne bereik van enige bestemmings in Pretoria of Johannesburg.
Natasha S. - 4th September 2017
staying in Elarduspark
Die winkelsentrum het als wat ons nodig het en die Spur was ons goedgunstig om ons net voor toemaaktyd te akkomodeer. Dankie vir hierdie vriendelike mense.
Chris B. - 3rd August 2017
staying in Elarduspark
Goeie winkelsentrums wat alles het.
Sonja V. - 11th January 2017
staying in Elarduspark
Rustige omgewing!
Janine B. - 2nd March 2016
staying in Elarduspark
Veilige, netjiese area en baie sentraal geleë.
Eric W. - 5th March 2015
staying in Elarduspark
Baie lekker redelik sentraal om in Elarduspark te bly.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za