Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Erand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Erand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Erand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Erand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Erand Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Erand

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
B&B in Glen Austin, Midrand

Aberfeldy B&B is op landbougrond sowat 2 km vanaf die N1 tussen Pretoria en Johannesburg geleë. Hierdie plattelandse ligging in die hartjie van Midrand is die perfekte plek vir die sakereisiger om te ontspan na 'n ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glen Austin, Midrand

The Cottage is 'n grasdak-kothuis in Midrand, Gauteng. Dit is ideaal vir vakansiegangers, studente, of sakereisigers. Verblyf word aangebied in 6 kamers en elkeen het DStv, koffie- en teemaakgeriewe, 'n verwarmer,...

Vanaf
R1 208
per nag, vir 2 mense
B&B in Glen Austin, Midrand

The Orchards Executive Accommodation is 'n moderne, luukse gastehuis in Glen Austin in Midrand. Die sentrale ligging tussen Johannesburg en Pretoria met maklike toegang tot die snelweë, maak dit die ideale basis vi...

Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
B&B in Glen Austin, Midrand

Big Tree B&B en Gastehuis is in Midrand, halfpad tussen Johannesburg en Pretoria, geleë. Big Tree het 'n tennisbaan en 'n swembad wat gaste kan benut. Die kamers by Big Tree is ruim en persoonlik en elkeen volgens...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R670
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Noordwyk, Gauteng

Solace Guest House and Spa is 'n stil, veilige gastehuis met 'n ideale ligging in Midrand. Die gastehuis bied gerieflike toegang tot die N1 en is net 5,5 km van Gallager Estate af, 23 km vanaf OR Tambo Internasional...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Midrand, President Park

Bella Khaya is op 'n kleinhoewe in President Park, Midrand, naby die Lory Park Dieretuin. Verblyf is beskikbaar in 2 houtchalets wat elkeen slaapplek vir 2 gaste en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort het....

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Midrand, Johannesburg

JvR Gaste Woonstel is op die Waterfall Country Estate in Midrand en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 300
R1 170
per nag (plek vir 4)
B&B in Midrand, Kyalami

Jacaranda Cottage is in die veilige Beaulieu Perdelandgoed in Kyalami in Midrand geleë is. Die kothuis is ideaal vir sake- en vakansiegangers en is ongeveer 1 km vanaf die KEP-perdesentrum in Beaulieu Estate. Dié...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R855
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Midrand, Kyalami A.h.

Beaulieu Estate Kyalami is op 'n veilige landgoed in Midrand geleë. Dis ideaal vir paartjies of dié wat uit die besige stad wil ontsnap. Verblyf word in 4 eenhede gebied wat slaapplek vir 14 gaste het. Die eenhed...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Beaulieu (Witpoort), Kyalami

Glenda’s Guest Suites is in die rustige, stil en veilige landgoed Beaulieu in Midrand geleë. Ons akkommodasie is aanloklik en luuks, tog bied ons mededingende pryse. Ons gerieflike, netjiese en verwelkomende kame...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Erand akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za