Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Eros

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eros bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.7 uit 5 gekry volgens 7 resensies.

Eros

Helio Place

"Goed."

Eros

Shama Self-Catering

"Eros is alle geriewe, ontspanning, uiteet en besighede, noem maar op, in een sin. 'n Rustige uitbreiding wat jy min sal kry. "

Eros

Suite 9 The Village

"Netjies en skoon. Pragtige area."

Eros

Helio Place

"Kommunikasie vanaf eienaar is swak."

Eros

UrbanCamp

"Kyk, dit bly 'n stad en is besig, maar dit is skoon en alles in bekombaar naby aan die verblyf."

Eros

UrbanCamp

"Eros is 'n woongebied en bied nie veel vir toeriste nie alhoewel die kamp baie goed geleë is."

Eros

Suite 9 The Village

"Eros is ook baie sentraal geleë vir mediese besoeke."