Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Fernridge

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Fernridge bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 7 resensies.

Fernridge

Stacie's Cottage

"Pragtige boomryke omgewing reg langs die Botaniese Tuin. Het selfs 'n ystervark in die straat gesien."

Fernridge

The Owl Apartment

"Dit is 'n baie rustige area en die geluide van voëls en stilte is wonderlik."

Fernridge

The Owl Apartment

"Lieflike area byna teen die berg geleë. Mooiste uitsig."

Fernridge

The Owl Apartment

"Witfontein bergfiets- en staproetes is lekker naby en kan 'n mens besig hou vir dae lank. Die botaniese tuine is ook baie mooi, en daar is 'n Park Run elke Saterdag oggend vir die mense wat aktief is."

Fernridge

The Owl Apartment

"Rustige en veilige woongebied."

Fernridge

The Owl Apartment

"Rustige, stil woonbuurt"

Fernridge

@ Grace

"Dit is 'n stil woonbuurt in George en naby genoeg aan al die besienswaardighede in George en die omgewing, maar sonder die geraas van die verkeer en bedrywighede van die stad."