Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Fleurdal

4.1 / 5  
volgens 17 resensies
Lees regte resensies van Fleurdal van 17 geverifieerde gaste.
Indien jy Fleurdal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Fleurdal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Fleurdal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fleurdal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Fleurdal Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Fleurdal

Anchor Accommodation is 'n splinternuwe gastehuis in 'n stil voorstad van Bloemfontein. Dié gastehuis is slegs 1,5 km vanaf die N1-afrit tussen Johannesburg en Kaapstad. Dié gastehuis bied verblyf in 3 moderne in...

15% af Aanbod!
VanafR700
R595
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Fleurdal

[email protected] is in 'n stil woonbuurt in Bloemfontein geleë en is naby 3 bekende hospitale: Rosepark, Pasteur en die Nasionale Hospitaal. Hospitaalpasiënte, besoekers, gaste met vakansie en sakereisigers is almal wel...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fleurdal

Lemon Tree Guest Rooms is ‘n gastehuis in Bloemfontein. Dis naby skole, winkels en kitskosrestaurante in die Fleurdal-area. Verblyf word gebied in 2 kamers. Elke kamer het 2 enkelbeddens en ‘n en suite-badkamer...

Vanaf
R910
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Fleurdal

34 @ Dapper is geleë in 'n stil voorstedelike gebied van Bloemfontein. Dié eiendom bied moderne selfsorg eenhede wat ideaal is vir paartjies, besigheidsmense of gesinne. Ons bied ses eenhede wat ten volle gemeube...

Vanaf
R585
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Fleurdal

Bandelier Street Cottage is in Fleurdal, Bloemfontein geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of gesinne. Dié kothuis beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n s...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Fleurdal

Vanaf
R425
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

Home Forest is in Fichard Park, Bloemfontein geleë en bied gehalfteverblyf aan sakereisigers, besoekers en oornaggaste. Die huis is naby verskeie winkelsentrums, die Windmill Casino, die N1, Rose Park Hospitaal en ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

Home Sprint Home is in Fichardt Park, Bloemfontein geleë en ideaal is vir ontspanne of oornagverblyf. Die verblyf bied 2 eenhede. Die woonstel se kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrog...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Fichardt Park, Bloemfontein

Constantia Guesthouse in Bloemfontein, die Vrystaat se Rosestad bied al sedert 2005 aan gaste van regoor Suid-Afrika verblyf. Ons streef daarna om jou tydjie by ons onvergeetlik te maak. By die Constantia-gastehuis ...

Vanaf
R390
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bloemfontein, General De Wet

Elior Gastehuis bied gemaklike selfsorg-akkommodasie in 'n stil woonbuurt in Bloemfontein, die sesde grootste stad in Suid-Afrika, asook die regterlike hoofstad is. Dis geleë langs die N1 tussen Johannesburg en Kaa...

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fauna, Bloemfontein

Ayjay's Guesthouse is in Bloemfontein en bied gaste 'n verskeidenheid gemeubileerde kamers. Die kamers is toegerus met koningingrootte-beddens, dubbelbeddens en enkelbeddens, en elk het 'n privaat badkamer. Die ka...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Fleurdal akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Bloemfontein blad indien jy na meer Bloemfontein akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]