Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Forest Hill besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Forest Hill.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Forest Hill akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Forest Hill Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Forest Hill Akkommodasie - Port Elizabeth

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Forest Hill

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Humerail, Port Elizabeth

Ons gastehuis wat deur ons gesien besit en bestuur word, bied hartlike gasvryheid, gerieflike akkommodasie en 'n ontspanne atmosfeer. Ideaal vir beide sakereisigers en toeriste met ons gerieflike ligging, naby die s...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Humerail, Port Elizabeth

Altevrede bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Port Elizabeth. Port Elizabeth is teen Algoabaai se kuslyn geleë en bied die perfekte kombinasie van warm water, veilige strande en 'n subtropiese klimaat...

Vanaf
R1 118
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Humewood, Port Elizabeth

La Mer Guest House bied 12 kamers in 'n pragtige tuin met 'n swembad, braaigeriewe en 'n gemeenskaplike kombuis. Die kamers op die boonste verdieping kan lieflike uitsigte oor Port Elizabeth se hawe en strand geniet...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Humewood, Port Elizabeth

Charm of the Bay is in Humewood, Port Elizabeth geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of 'n sakereisiger. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die kamer is i...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

The Maegan Cherie B&B sal jou so tuis soos by jou huis laat voel en bied ouwêreldse sjarme en moderne geriewe. Dit is in die hartjie van Port Elizabeth se vermaaklikheidskern geleë. Ons het 5 en suite-slaapkamers...

Vanaf
R500
per nag, vir 1
Selfsorg in Humewood, Port Elizabeth

Aberdour Guesthouse is ideaal vir kort en langverblyf vir vakansiegangers en sakelui. Die gastehuis bied selfsorgverblyf in die gesogte buurt, Humewood, naby die strandfront en hoofgeriewe. Elke eenheid het 'n kom...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Humewood, Port Elizabeth

Aqua Marine Guest House is ideaal geleë in La Roche-rylaan, 'n stil ligging, en bied B&B-verblyf minder as 5 minute se stap vanaf die beeldskone strand in Port Elizabeth. Nie net is dit geskik vir vakansiereisigers...

Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Humerail, Port Elizabeth

Modern Harbour View Family Home is in die stil woonbuurt Humerail in Port Elizabeth geleë. Dié huis is 1,9 km vanaf die hoofstrand en 'n 15 minute se loop na Kings Beach. Die huis het slaapplek vir 6 gaste en bes...

Vanaf
R356
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Humewood, Port Elizabeth

Rare Earth Backpackers is in Humewood, Port Elizabeth, 1 km van die strand af. Dié rugsakreisverblyf is ideaal vir diegene wat hou van reis, om nuwe mense te ontmoet en 'n hartlike atmosfeer wil ervaar. Verblyf wo...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Humewood, Port Elizabeth

Lalapanzi Gastehuis is 'n nuutgeboude gastehuis wat luukse selfsorgverblyf met 'n B&B-opsie in die gesogte kuswoonbuurt, Humewood in Port Elizabeth, bied. Verblyf word in 8 stylvol ontwerpte en gemeubileerde en sui...

Vanaf
R1 183
per nag, vir 2 mense
Hotel in Humerail, Port Elizabeth

Die Paxton Hotel is in Port Elizabeth geleë wat bekendstaan as die Vriendelike Stad van Suid-Afrika. Die hotel het 'n uitsig oor die hawe en bied ook manjifieke uitsigte oor Algoabaai. Die Paxton Hotel het 78 luu...

Vanaf
R570
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Sunny South End Guest Suite is 'n kamer in die gasheer se duplekshuis in 'n veilige kompleks in Port Elizabeth. Die kompleks is die ideale basis waarvandaan gaste die omgewing kan verken. Die gastekamer bied slaap...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Humewood, Port Elizabeth

9 on La Roche Drive bied gerieflike selfsorgverblyf in 7 eenhede in Port Elizabeth. Die eenhede is lekker naby die strand, Humewood Gholfbaan en Boardwalk Casino. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en slaapplek ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Madiba Bay Guest House is in South End in Port Elizabeth geleë. Die gastehuis het 29 smaakvol versierde en ruim kamers. Konferensiegeriewe is op versoek beskikbaar. Daar is 9 Executive kamers. Elke kamer het slaap...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Humewood, Port Elizabeth

Algoa Bay B&B is 'n nuutgeboude gastehuis met hoogs aanbeveelbare B&B-akkommodasie in die eksklusiewe Port Elizabeth-strandfrontbuurt Humewood. Akkommodasie bestaan uit 11 kamers wat elk 'n en suite-badkamer en mod...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerstrand, Port Elizabeth

Caulfield Crescent Self-Catering Apartments is in Summerstrand, 'n bekoorlike en sentrale voorstad van Port Elizabeth geleë. Dit is lekker naby 'n rits strande, die Boardwalk Kasino-kompleks, winkelsentrums, gholfb...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Humewood, Port Elizabeth

Ons stylvolle en gerieflike gastehuis bied 7 kamers wat elkeen met noukeurige aandag aan elke detail versier is ten einde jou verblyf hier by ons onvergeetlik te maak. Al die kamers is apart van die hoofhuis geleë ...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR660
R462
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Humewood, Port Elizabeth

Crow's Nest bied gerieflike selfsorg-eenhede in Humewood in Port Elizabeth. Die verblyf is stapafstand van die strand af en lekker sentraal t.o.v. winkels, restaurante en ander vermaak. Elke suite is smaakvol inger...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Humewood, Port Elizabeth

Grace is 'n ruim en gerieflike eenheid in Humewood, Port Elizabeth, en bied 'n pragtige uitsig oor King's Beach. Dit is naby die strand, park, waterwurm, straatmark, McArthur-swembad en -geriewe, verskeie kitskos-op...

10% af Aanbod!
VanafR2 200
R1 980
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Humewood, Port Elizabeth

301 The Sands is 'n luukse, nuut opgeknapte selfsorgwoonstel in die veilige The Sands-kompleks in Kusweg in Port Elizabeth. Die kompleks is oorkant King's Beach en naby die Humewood Beach, 'n Blouvlagstrand, en die ...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Forest Hill akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Port Elizabeth blad indien jy na meer Port Elizabeth akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za