Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Gariep Dam

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gariep Dam bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1317 resensies.

Gariepdam

Gariepview

"Die beste plek vir 'n halfpad top. Die uitsig oor die dam is fantasties en 'n besoek aan die damwal is beslis die moeite werd."

Gariepdam

Gariep Inn

"Baie gerieflike plek om te oornag op die lang pad tussen Kaapstad en Johannesburg. Die dam self is ook 'n trekpleister en altyd 'n besoekie werd."

Gariepdam

Gariepview

"Die eetplekkies is pragtig en spyskaart baie interessant. Lamdisse net te heerlik."

Gariepdam

Gariep Inn

"Dis 'n moet stop vir toerisme-ervaring. Die grootheid van die dam dui op uitmuntende ingenieurswerk."

Gariepdam

Raptor Ridge Lodge

"Fix the fresh water supply to the town."

Gariepdam

Gariep Gardens

"Baie mooi, sal volgende keer eerder kamp by oord."

Gariepdam

Gariepview

"Beslis die moeite werd."

Gariepdam

Gariep Inn

"Mooie Gariepdam."

Gariepdam

Little Haven

"Dis baie gerieflik om by Gariepdam te oornag. Dit maak die reis-ervaring soveel gemakliker."

Gariepdam

Little Haven

"Sluise is oop. Praģtig."

Gariepdam

De Lance Chalets

"Ek hoop dit bly so 'n klein en rustige plek. "

Gariepdam

Raptor Ridge Lodge

"Baie mooi en 'n moet om te sien."

Gariepdam

Gariep Inn

"Lieflike omgewing."

Gariepdam

Gariepview

"Ongelooflik mooi."

Gariepdam

De Lance Chalets

"Moenie verby ry nie."

Gariepdam

Little Haven

"Pragtige plek en gerieflike plek vir kuier."

Gariepdam

Gariepview

"Rustige atmosfeer, fantastiese wegbreek as jy net rustig wil wees."

Gariepdam

A'Damsview

"The dam was overflowing which added to the attraction. We also visited the game park - that was great."

Gariepdam

Gariepview

"Baie lekker oornagplek met reise tussen Gauteng en die Kaap!"

Gariepdam

Little Haven

"Absolutely lovely dam and environment - I will recommend the stay in this area above a bigger town anywhere."

Gariepdam

Gariep Inn

"Dam het oorgeloop en dit was asemrowend. Die sonopkoms is stunning."

Gariepdam

Spreeu 2

"Pragtig, pragtig."

Gariepdam

Kraai Huis

"Interesting location with impressive Gariepdam and dam wall."

Gariepdam

Gariepview

"Restaurant was net 350m ver van ons bestemming. Aandete daar geniet en saam met die pragtige uitsig was dit 'n baie aangename ervaring."

Gariepdam

Gariepview

"Ons wou 'n "cocktail" by De Steijl gaan drink (dit word op 'n reklamebord geadverteer), maar is summier weggewys. Ons wou ook in die damwal ingaan, maar is meegedeel dat daar al vir 'n paar jaar nie meer toere is nie."

Gariepdam

Angela's Lodge

"Julle sit op 'n goudmyn, maar als baie verwaarloos by die damwal, daar is soveel potensiaal veral noudat hy oorloop en mense 'n ekstra draai ry om dit te sien."

Gariepdam

Gariep Inn

"Ons kies Gariepdam vir 'n oorslaap op reis na Kaap-provinsie."

Gariepdam

Gariepview

"Baie mooi."

Gariepdam

A'Damsview

"A must see for all South Africans. Makes a road trip through the country worth it."

Gariepdam

Gariepview

"Die OK winkel is redelik goed met voorraad as jy iets sou kort."

Blad
Blad 13 - Wys 361 tot 390