Geverifieerde Resensie
Gauteng
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3143 resensies.
"Great spot. The dirt road is rough in patches due to the heavy rains but it is an amazing spot so close to Pretoria."
"Pretoria has nice places that we don't know of. As someone who loves traveling, I think I will be looking into places around Kameeldrift again. Thank you."
"Soveel "speedbumps" maak dit nie maklik as jy karavaan sleep nie."
"Paaie in swak toestand. Sodra dit opgegradeer word, is Kempton Park 'n mooi area."
"Ek het 25 jaar in Pretoria gewoon. Die stad is net nie vir my nie. Glo dit is 'n goeie toeristebestemming, maar nie vir my nie."
"Johannesburg is Johannesburg and it probably wouldn't be regarded as a holiday destination. However, there are some nice places to visit."
"Meer as genoeg om te doen in en om Pretoria. Van groot malls, Loftus Rugbyveld, die Voortrekkermonument, ens."
"Coming from Botswana we were utilising medical services in Pretoria for our visit. We also did a bit of hardware shopping!"
"Dis duur om by die reservaat in te gaan. Hulle kan gerus 'n map, boekie etc. saamgee vir daardie prys wat 'n mens as gids/roete-aanwysing kan gebruik. Ons het lank gesukkel om die pad uit te kry."
"Het hier groot geword, en was lekker om my gesin van die Kaap alles te kom wys."
"Pretoria is my 'hartstad', en sal vir my altyd 'n heerlike bestemming wees om in te kuier of bly."
"Ons was deur vriende en familie gewaarsku teen hi-jackings. Ons was baie paraat en oplettend."
"Pretoria-middedorp en omgewing het maar baie agteruit gegaan die afgelope 20 jaar en dis hartverskeurend. Sal nie Pretoria besoek as 'n toeriste-aantreklikheid nie, maar wel om vir vriende, familie en kinders te gaan kuier."
"Goed onderhoude stad met strate wat oor die algemeen in 'n goeie toestand is. En die sypadjies is ook skoon vir voetgangers. Pretoria is 'n stad met 'n dorpsatmosfeer. Vriendelik en gemaklik."
"Het al vele male vir sakereise sowel as privaat in gastehuise, AirBnB's sowels as B&B's gebly in Pretoria en was nog elke keer baie tevrede met resultate. "
"Daar is pragtige plekke wat almal reg doen aan Pretoria en sy inwoners. Ek is 'n gebore Pretorianer en sal altyd een bly."
"As oud Pretorianer is ek so bietjie bevooroordeeld. Baie lekker klimaat wat moeilik geklop word."
"We were close to South Gate Mall, and the taxis in traffic are too many, and driving laws are treated like suggestions."