Geverifieerde Resensie

Gauteng

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3143 resensies.

Pretoria, Gauteng

Green Whisper Cottage

"Beste restaurante/ pubs/ vibes en almal is vriendelik en lekker mense. Restaurante wat ons gunsteling was: Die Land, @ the Beach Bar, SowaarBar, Padstal en die Boerkombuis. Almal in 'n 10 km radius vanaf die Green Whisper. Dankie Pretoria vir al die braaibroodjies op julle menus! "

Pretoria, Gauteng

7 @ Brainline

"Baie om te sien en te doen."

Johannesburg, Gauteng

Villa Simonne

"We enjoyed an amazing dinner at Sejour, Houghton Hotel."

Meyerton, Gauteng

The Angel River Villa

"Soos enige ander plekke op die platteland gaan Meyerton ook maar agteruit, maar darem nie so sleg soos ander plekke nie."

Dinokeng, Gauteng

Mangwa Valley Game Lodge & Spa

"So naby aan Pretoria, maar tog voel dit of 'n mens in die hartjie van die Bosveld is."

Pretoria, Gauteng

Die Plaashuis

"Baie om te doen."

Pretoria, Gauteng

Love, Joy and Peace Cottage

"Verkeer 'n nagmerrie, veral met loadshedding en robotte wat nie werk nie."

Pretoria, Gauteng

Unionview Guest house

"Ek bly maar eerder 'n plaasjapie as 'n stadsmeisie."

Johannesburg, Gauteng

Castle Lodge

"Nie meer my gunstelingstad nie. Eerder Kaapstad."

Gauteng

Rocky Hill Guest Farm

"Ek is nie mal oor die stad nie. Sal nie daar vakansie hou of oorbly as dit nie absoluut noodsaaklik is nie."

Pretoria, Gauteng

Alongside 594

"Groot verskeidenheid opsies."

Pretoria, Gauteng

1202 on Cowgill Guest Room

"Padnetwerk in 'n swak toestand met slaggate wat motor kan beskadig."

Pretoria, Gauteng

Vintage on Main

"Daar is baie goedjies wat jy kan gaan doen in Pretoria. "

Pretoria, Gauteng

Menlyn Apartments

"Soos in die res van die land het Pretoria heelwat vervalle voorgekom en die elektriese kragkrisis het daartoe bygedra dat besigheid nie soos voorheen glad kon verloop nie. Hier moet spesifiek verwys word na die poskantore wat totaal disfuksioneel is."

Johannesburg, Gauteng

Pam's Place SA

"The weather was perfect for the weekend."

Johannesburg, Gauteng

Pin Oaks

"Lekker besige omgewing met baie om te doen."

Pretoria, Gauteng

Waterkloof Apartments

"Nie my algehele eerste keuse nie, maar aanneemlik."

Pretoria, Gauteng

Ciara Guesthouse

"Ek het in Pretoria grootgeword. Ons was egter 5 jaar laas in die Pretoria-omgewing omdat ons buite die grense van SA tans woonagtig is. Pretoria het soos enige ander stad verander. Die jakaranda-bome en die omliggende area is prentjiemooi. 'n Goeie reënseisoen sorg vir die pragtige groen-ervaring. Ons mis SA vreeslik baie. Sien julle gou weer."

Johannesburg, Gauteng

Airport Inn B&B and Emerald Guest House

"Ek is nie 'n stadsmens nie, maar moes lughawe gebruik NZ toe."

Cullinan, Gauteng

Dolphin Whisper Guest House & Spa

"Interesting and beautiful. Love the history and the small-town feel."

Johannesburg, Gauteng

Linden Gap

"Jammer om die stelselmatige agteruitgang te sien."

Johannesburg, Gauteng

Aerotropolis Guest Lodge

"Johannesburg is okay, but you must remain vigilant."

Pretoria, Gauteng

@ Home

"Pretoria is my tuisdorp. Dit bly nog steeds my gunstelingplek!"

Cullinan, Gauteng

Cullinan Diamond Lodge

"Was laas daar in 2018. Dit was stunning. Maar dit het so versleg. Diens is so swak."

Pretoria, Gauteng

Lynnwood View Bed & Breakfast

"Ek hou van sekere gebiede waar baie gesellige kuierplekke is en veilig is."

Johannesburg, Gauteng

Coconut Cottage

"As an Australian I found it easy to get around, just really busy roads. Definitely be back again."

Blad
Blad 13 - Wys 361 tot 390
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang