Geverifieerde Resensie

Gauteng

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3077 resensies.

Pretoria, Gauteng

Muckleneuk Guest House

"Ons kom van die Platteland. Moes noodgedwonge oorslaap want ons moes by die hospitaal daar naby 'n afspraak nakom."

Pretoria, Gauteng

Walker Inn

"Hou baie van Pretoria, toeganklik en vriendelike. Skoon. Kom redelik veilig voor in die dele waar ek was."

Pretoria, Gauteng

Pierneef's Kraal

"Always a pleasant place to go to."

Cullinan, Gauteng

117 on Oak

"Wonderlike plek en mense. Zau-spa is beslis ook 'n bestemming om te besoek vir baie lekker ontspanning en bederf deur baie vriendelike en gasvrye mense."

Pretoria, Gauteng

Menlyn Apartments

"Great location for traveling."

Pretoria, Gauteng

40 on Ilkey B&B

"Baie om te doen en te sien as jy bereid is om so bietjie rond te ry."

Dinokeng, Gauteng

Wagondrift Game Lodge & Spa

"Waarde vir reisigers en hoogs aan te beveel."

Cullinan, Gauteng

Cullinan Diamond Lodge

"Sommige van die winkeltjies is teleurstellend, en daar is nie veel nie. Ons het wel die Duitse Bierfees geniet."

Johannesburg, Gauteng

Glenburn Lodge & Spa

"Ons bly in Johannesburg en geniet naweek wegbreek om te rus."

Cullinan, Gauteng

Cullinan Diamond Lodge

"Great en was so lekker, dankie."

Pretoria, Gauteng

La Vida Luka - Luxury Guesthouse

"It's different but we didn't have any issues on our visit to Pretoria."

Pretoria, Gauteng

Silver Stream Studio

"Kyk ek kom van pretoria af, en mis dit waar ek nou is. Pretoria se verkeer is erg, maar vir my die moeite werd, alles wat jy aan kan dink is om jou en dit is soos 'n reis na 'n ander land."

Johannesburg, Gauteng

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden

"Ek is 'n bosveld-mens, ek sal slegs na JHB reis indien dit noodsaaklik is. "

Pretoria, Gauteng

Windmills Rest

"Daar was verskeie sentrums met al die nodige winkels. Daar was 'n groot verskeidenheid restaurante, van hulle het selfs vroeër vir die rugby oopgemaak. Die Safari Kwekery is 'n lieflike bestemming vir ontbyt. Die Riverside Castle is een van die mooiste troulokale."

Pretoria, Gauteng

Home at Harry's

"Paaie in die area kort aandag, vol slaggate."

Leeuwkloof Valley, Gauteng

iZapa Bush and Game Lodge

"Bosveld op die voordeur van Gauteng."

Bedfordview, Gauteng

27A on Angus

"Pragtige omgewing waar ons gebly het."

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Kohandè Glamping

"It is about 35 minutes from Pretoria. A peaceful respite from the city. We will explore more in the future."

Dinokeng, Gauteng

Mangwa Valley Game Lodge & Spa

"Uitstekend. Beslis 5-ster."

Johannesburg, Gauteng

Guest House at 118

"Ek kom van die Kaap so vir my is Johannesburg nie veel van 'n toerismebestemming nie."

Heidelberg, Gauteng

Ibis Nest

"Dit is 'n hartsplekkie wat wag om gesien te word."

Pretoria, Gauteng

394 on Emus

"Dis 'n baie netjiese en groen plek. "

Johannesburg, Gauteng

Birch Tree

"Dis maar 'n lawaai, maar mens besef jy is wel nog in die dorp."

Pretoria, Gauteng

Francor Guesthouse

"Ons het akkommodasie slegs gebruik vir 'n troue in die stad en omdat ons nie meer in die donker wil bestuur nie. "

Blad
Blad 22 - Wys 631 tot 660
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang