Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 3060 reviews.
"There are beautiful and welcoming places to stay in Gauteng. I think other lodges must upgrade so we can recommend it. "
"Die stad se verval, soos al ons ander groot stede in Suid-Afrika, raak by die dag net meer buite die bereik vir herstel."
"Brackenhurst area baie geleë area. Kan nie meer uitbrei oor Johannesburg nie. Het nie enige plekke regtig besoek nie."
"Vir ons wat 'n troue in Pretoria-Oos gehad het en 10 km van die venue was was dit baie gerieflik en veilig. Baie goed geleë en sal dit beslis aanbeveel vir 'n oornagplek in Pretoria."
"'n Wêreldstad in Suid-Afrika op die voorstoep van die beste wat Suid-Afrika en ook Afrika bied."