Geverifieerde Resensie

Gauteng

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3077 resensies.

Pretoria, Gauteng

Spacube Luxury Suites and Spa

"Soveel energie in Pretoria, was lekker vir 2 dae, maar ons het die Platteland se rustigheid gemis."

Pretoria, Gauteng

Palm View Guest House

"Bly weg van ou middestad. VUIL. Onveilig."

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Happy Valley

"Wil dit nog verder in besoek."

Pretoria, Gauteng

Pearl Guest House

"Pretoria het 'n wye verskeidenheid plekke om te besoek. Van stadslewe of die rustiger bosveld net buite die stad."

Pretoria, Gauteng

LeoZet Self Catering Flat

"Voel nie soos 'n stad nie, eerder 'n groot dorp waar jy gou heen en weer kan ry. Baie om te doen en te sien as jy tyd maak daarvoor. Lieflike weer en gawe mense."

Magaliesburg, Gauteng

African Hills Safari Lodge & Spa

"Lekker plek en die olifante is 'n bonus."

Elandshoek Rayton, Gauteng

Die Boshuisie

"Ons het nie die omgewing verken nie. Ons was opsoek na stilte en rustig wees."

Pretoria, Gauteng

7 @ Brainline

"Baie om te sien en te doen. Dit hang ook af van wat die geleentheid is"

Johannesburg, Gauteng

Cottonwood, Olivewood & The Loft

"Nie meer veilig nie. Voel nie gemaklik om daar te ry nie en bang om alleen in winkels te gaan."

Johannesburg, Gauteng

49-on-Cherry

"Bly maar woelig en handhaaf chroniese gevoel van weerloosheid waar dit by persoonlike sekuriteit kom. Deelkrag help nie in dié verband nie."

Pretoria, Gauteng

Home at Harry's

"Welcome to the Purple City!"

Johannesburg, Gauteng

Serene Guest Manor

"Vir die doeleindes waarvoor ons daar was sou ek dit as 'n toeristebesoek beskou, maar dit is steeds vir my te kommersieel om as 'n werklike toeristebestemming beskou te word."

Johannesburg, Gauteng

Olive Branch Cottage

"Gate in hoofstrate, vuil en boesem vrees in."

Pretoria, Gauteng

Pretoria North Lodge

"Die stad self is net te besig vir ons plattelanders. Maar ons het nogsteeds 'n wonderlike naweek gehad."

Pretoria, Gauteng

Private Apartments

"Pretoria is 'n pragtige stad om te besoek."

Pretoria, Gauteng

Grace Haven Gastehuis

"Moreleta is a quiet and safe place to stay. I wish I could relocate permanently."

Meyerton, Gauteng

Rudy's

"Alles was lekker naby. Kon alles kry wat ons nodig gehad het. Mense in die winkels was vriendelik en behulpsaam."

Meyerton, Gauteng

Rudy's

"Kon alles kry wat ons nodig gehad het. Was naby om te ry na naaste winkels."

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Happy Valley

"Baie plekke om te verken. "

Cullinan, Gauteng

117 on Oak

"Great for history, lovely little shops and places to eat. Highly recommend the underground mine tour. "

Krugersdorp, Gauteng

Alto Log Cabin

"Al wat ons weet van Krugersdorp is Alto Log Cabin, so dis sover nie te sleg nie. "

Johannesburg, Gauteng

Dynasty Forest Sandown Hotel

"Uiteetrestaurante maak nie voorsiening in sekere dele vir mense wat nie Halaal is nie. Hulle verskaf geen drank saam met aandetes nie en bedien ook geen vark, spek en eiers in die oggende nie. Toeriste moet tog die opsie hê om te kies."

Pretoria, Gauteng

Créer du Courage

"Doen jou navorsing vooraf as jy plekke wil besoek! Bel die plekke, want die internet se tye is nie altyd akkuraat nie."

Gauteng

The Farm House @ Hartebeestfontein

"It's very underrated, we forget what we have on our doorstep."

Magaliesburg, Gauteng

Nullarbor Cottages

"Goeie ligging vir toeriste van af Johannesburg."

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Die Wit Hangmat

"As jy wild wil sien, bespreek eerder op 'n wildsplaas wat dalk meer opsies bied."

Pretoria, Gauteng

Waterkloof Apartments

"Dit wat ek gesien het was skoon en netjies."

Pretoria, Gauteng

Green Scape

"Goed geleë vir kort vakansiewegbreke."

Pretoria, Gauteng

De Vreugd

"Baie tyd nodig om als te sien."

Blad
Blad 23 - Wys 661 tot 690
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang