Geverifieerde Resensie

Gauteng

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3077 resensies.

Pretoria, Gauteng

Picasso Guest House

"Only visit the city when needed - not my preferred destination."

Pretoria, Gauteng

Kniff un Gaffel

"Please keep on doing what you are doing."

Pretoria, Gauteng

Boekenhout Akkommodasie

"Dis 'n pragtige groot en besige stad met baie om te doen."

Johannesburg, Gauteng

6 Olives on Third

"Ons kan die agteruitgang sien as ons kom kuier. Dit is net te besig en te woelig."

Johannesburg, Gauteng

Danrit Guesthouse

"Keep up the good work and service."

Pretoria, Gauteng

Die Plaashuis

"Alles wat mens nodig het om te kry is daar alles naby aanmekaar en goeie spesiale aanbiedings orals."

Pretoria, Gauteng

Meadowbrook Guesthouse

"Alles is net soveel beter en veiliger in die Moot-omgewing. Dis lekker om sekuriteitsmaatskappye snags te sien rondry dan weet jy mos hul doen hul werk en ons as die publiek voel darem so effe veiliger."

Pretoria, Gauteng

The Aviary

"Wonderlike bestemming. Sal vir seker dit vir almal aanbeveel."

Hekpoort, Gauteng

Magalies Mountain View Cottage

"Hekpoort is a great hidden gem."

Cullinan, Gauteng

Cullinan Diamond Lodge

"Gewilde naweekbestemming."

Johannesburg, Gauteng

The Stables, Beaulieu Kyalami

"Coming from a farm, Johannesburg is very scary."

Johannesburg, Gauteng

The Olive Tree

"Good, The Olive Tree is the best place I have been to in JHB."

Pretoria, Gauteng

Mont Paradiso

"Baie om te doen en te sien en lekker eetplekke."

Johannesburg, Gauteng

Serene Guest Manor

"Having lived in Johannesburg, I would not use it as a travel destination personally, but a necessary business destination for me a few times a year."

Meyerton, Gauteng

Rudy's

"Netjiese, goed versorgde dorp. Strate skoon. Geen potholes!"

Johannesburg, Gauteng

Koi Liv Inn

"JHB is maar JHB."

Gauteng

aha Lesedi Lodge

"Lesedi is in Noordwes Provinsie, maar nog 'n lekker plek, net buite Gauteng."

Pretoria, Gauteng

Selfsorgwoonstel Garsfontein

"Ek ken Pretoria baie goed omdat ek daar groot geword en gewerk het. Vir my is dit 'n besigheidsgebied nie 'n toeristebestemming nie."

Pretoria, Gauteng

Grace Haven Gastehuis

"Verseker ‘n juweel-stad in Suid-Africa!"

Johannesburg, Gauteng

Riverview Spa & Accommodation

"Bly self in Randburg. Muldersdrift is goed geleë langs die rivier."

Pretoria, Gauteng

Ciara Guesthouse

"Lekker baie doendinge in Pretoria."

Pretoria, Gauteng

Muckleneuk Manor

"Puik winterklimaat."

Cullinan, Gauteng

Cullinan Diamond Lodge

"Warm mense en oulike plekke om te besoek."

Pretoria, Gauteng

Ciara Guesthouse

"Ek sal enige tyd soontoe verhuis vir die temperatuur, en die dorp is skoon en goed onderhou."

Elandshoek Rayton, Gauteng

Die Boshuisie

"Was 'n lekker plaasdorp!"

Blad
Blad 24 - Wys 691 tot 720
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang