Geverifieerde Resensie
Gauteng
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3143 resensies.
"Ons wat van die Platterland af kom geniet die stad met al sy baie winkels en verkeer en hier is baie om te doen. So ja, vir ons is dit een vetpret-wegbreuk en lekker ontspan."
"Lank in Pta gewoon en onder die huidige toestande in ons land is agteruitgang van alle dienste skokkend met padtoestande bo aan die lys!"
"Johannesburg was nog nooit vir my 'n toeristebestemming nie. As 'n sakebestemming ja, want dit is waar meeste van die groot maatskappye is."
"Het sy goed en sy sleg. Wees net paraat en vermy slegte areas. "
"Garsfontein en die spesifieke area waar die gastehuis is, was baie rustig en veilig."
"Roads are very bad, especially after being charged a hefty rate for entering. Maps provided with permit are not helpful at all."
"Beautiful piece of nature. Roads have certainly taken a beating with all the rain, but still fine to drive slowly without a 4x4. Good signage, easy to find our destination."
"Klein, plattelandse dorpie wat mens terugvat na die dae op die plaas en kontrei. Spar, apteek en eetplekkies maak dit 'n ideale opsie om als te kry wat dalk vergeet het om in te pak. Indien jy die plekke nie ken nie - lekker romantiese, plattelandse gevoel. Saans blaf die hondjies in die verte met die voëllewe in die bome rondom jou net soos ek dit op die platteland leer ken het - baie cool!"
"The area is central to many activities and gems. Close enough to Cullinan to enjoy the adventure activities in the area. The area is also close to restaurants and spa's."
"There are a number of places of interest to visit. For the international traveler, it is definitely worth spending a few days seeing the sights."
"Steeds heelwat om te sien en te geniet ondanks die toestand van die paaie wat agteruitgaan."