Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Gauteng

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5212 resensies.

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Lethula

"Nie geweet daar is so baie wat mens in die area kan doen nie."

Heidelberg, Gauteng

Bri-Shel Manor Guesthouse

"Beautiful place to visit!"

Pretoria, Gauteng

Menlyn Sleepover

"Het 35 jaar daar gewoon - ken Pretoria soos die palm van my hand."

Magaliesburg, Gauteng

Nullarbor Cottages

"So much has closed down. Really a pity."

Johannesburg, Gauteng

Tranquil Manor

"Ons geniet altyd vir Johannesburg. Wonderlike weer en baie besienswaardighede!"

Johannesburg, Gauteng

Lavender Villa

"Purpose of visit was for a wedding, so didn't visit any sights. However, the areas we drove through were disgustingly dirty and scary!"

Pretoria, Gauteng

Onder die Windpomp

"Ek is gaande oor die oorwegende Afrikaanse gemeenskap, my taal!"

Vaal Marina, Gauteng

Die Akker

"Beautiful place, neat."

Roodeplaat, Gauteng

El-Ruze

"Die veiligheid het my beïndruk."

Roodeplaat, Gauteng

El-Ruze

"Close to Dinokeng and also close to Pretoria and JHB when travelling over a weekend."

Cullinan, Gauteng

Dolphin Whisper Guest House & Spa

"Ek vind dat baie van die kleiner besighede nie die nodige borde het om hulle self te adverteer nie en behoort baie meer besigheid te doen as hulle dit doen. Miskien moet hulle 'n Facebook groep stig waaraan al die besighede behoort en waar hulle mekaar help met bemarking. As een voete trek sal al die ander ook daarby baat vind."

Pretoria, Gauteng

14 Tygerberg Country Estate

"Ek sal dit net as ’n toeristebesteming ag as jy belangstel in geskiedenis."

Pretoria, Gauteng

Das Kleine Wunder B&B

"Was 'n ou Pretorianer nou woonagtig in George."

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Lethula

"Ons het baie min wild gesien en daar was beperkte roetes om te ry. Dit sou lekker gewees het as daar 'n padstal of 2 was of net iewers waar mens 'n ligte ete kan geniet."

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Roratau Tented Bush Camp

"Afgeleë, rustig, vriendelike en baie lekker."

Pretoria, Gauteng

The Crooked Forest

"I regularly do business in Pretoria. Sunnyside is the most dangerous, but the rest of Pretoria is fairly safe."

Johannesburg, Gauteng

OR Tambo Guest House

"Nie vir my nie. Net as 'n oornag op pad iewers heen!"

Pretoria, Gauteng

Créer du Courage

"Netjiese winkels."

Meyerton, Gauteng

Plaaskombuis Country Estate

"There are a few interesting hidden gems to be explored."

Pretoria, Gauteng

The Aviary

"Love dit! Veral die Ooste."

Leeuwkloof Valley, Gauteng

The Conclave Country Lodge

"Kan veilig in gebied stap met geen gevaar of bedreiging nie. Baie veilig en regte Bosveld-omgewing. Met baie bome."

Krugersdorp, Gauteng

Mount Nebo Hillside Reserve

"Worth taking a drive to the botanical gardens, and the caves in the area."

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Lethula

"Alles vir die natuurliefhebber."

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Roratau Tented Bush Camp

"Het nie geweet van Leeuwkloof Valley nie. Baie mooi omgewing en regtig 'n klipgooi buite Pretoria."

Pretoria, Gauteng

Silver Fig Guesthouse

"Pretoria bly mooi met al die bome."

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Kwintaba

"Information on black impala and white springboks would be good, ie are they specially bred from recessive gene of somehow genetically modified."

Pretoria, Gauteng

LeoZet Self Catering Flat

"Lekker kuierplek vir ons as plattelandse mense."

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Mahala View Lodge

"Dit is pragtig, naby en met die groot 5 om die draai - 'n heerlike vinnige wegkom."

Vereeniging, Gauteng

Koppisol

"Die ligging gaan maar agteruit. Klein dorpies wat maar vervalle begin raak."

Blad
Blad 57 - Wys 1681 tot 1710
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem