Geverifieerde Resensie

Gauteng

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3060 resensies.

Dinokeng, Gauteng

Elephant Waterhole

"Baie dankie, dit was heerlik."

Dinokeng, Gauteng

iKhaya LamaDube Game Lodge

"Alhoewel hulle die Groot 5 adverteer, was daar niks in sig nie. Ook geen van die ander gaste waarmee ons gepraat het, het enige van die Groot 5 gesien nie."

Wes-Rand, Gauteng

Nullarbor Cottages

"Need to be warned about the detour to Magaliesburg as a result of permanent protest."

Pierre van Ryneveld, Gauteng

Home at Harry's

"Gerieflik en sentraal geleë."

Fourways, Gauteng

Flamink Place

"Ons het Fourways geniet, ons kon alles bereik binne 10 min. Die area was veilig. Cindy het ons verwys na die Waze-toepassing wat verkeersopeenhopings soos kinderspeletjies laat lyk. "

Garsfontein, Gauteng

Greenwoods Selfsorg

"Lekker stil area naby die besige Menlyn."

Dinokeng, Gauteng

De Kleine Serengeti Game Lodge

"Ons is baie opgewonde om weer te kom besoek."

Fochville, Gauteng

Fochville Guesthouse

"Heerlik geëet by Mementos. Die hoenderlewertjies was 'n baie groot porsie en die hamburgers was fantasties. "

Dinokeng, Gauteng

Elwanu

"Min mense is bewus van die juweel (met die Groot 5) op Gauteng se voorstoep. Miskien moet ons dit geheim hou."

Dinokeng, Gauteng

Maroela Treetop Lodge

"Ons geniet dit - heerlike ontspanning! "

Garsfontein, Gauteng

Greenwoods Selfsorg

"Sentraal geleë. Aangename omgewing. "

Shere, Gauteng

Lubbenhof

"Sentraal geleë met baie om te doen veral vir klein kinders. "

Dinokeng, Gauteng

Marulani Bush Lodge

"Lekker naby aan Pretoria, goed versorgde reservaat met volop diere om te sien."

Dinokeng, Gauteng

iKhaya LamaDube Game Lodge

"Bietjie teleurgesteld oor die Groot 5, het net renosters gesien. Van die ander diere was daar genoeg om van te besigtig. "

Akasia, Gauteng

Leopard house

"Shopping centre very close to where we stayed - with Steers/pizza, Spar, KFC, petrol station, Spur and few other shops."

Dinokeng, Gauteng

Chameleon Bush Lodge

"Ek sou aanbeveel dat voornemende gaste 'n skietlamp inpak sodat diere ook in die aand besigtig kan word."

Dinokeng, Gauteng

Maroela Treetop Lodge

"Baie mooi en naby vir 'n vinnige wegbreek in die bosveld. "

Centurion Golf Estate, Gauteng

No.2

"Baie mooi en veilig. "

Dinokeng, Gauteng

Foreva Wild

"Baie veilig en rustig."

Garsfontein, Gauteng

Greenwoods Selfsorg

"Atterbury-weg is 'n nagmerrie, maar hopelik is dit nou van korte duur."

Dinokeng, Gauteng

Lethula

"Dinokeng kan beter adverteer. "

Menlo Park, Gauteng

Menlo View Guest Rooms

"Baie restourante en naby genoeg aan die universiteit om dit gemaklik te maak om by my kinders te kuier en tog my eie spasie te geniet."

Donkerhoek, Gauteng

Pearl Guest House

"Stunning! Highly recommended."

Wingate Park, Gauteng

LeoZet Self Catering Flat

"It's a safe and quiet place to stay, easy access to the city and has many amenities available."

Fourways, Gauteng

Flamink Place

"Onseker oor die hele Fourways. Douglasdale was rustig en veilig."

Dinokeng, Gauteng

Mooiplasie Bush Camp

"Sal graag weer daarheen gaan. "

Blad
Blad 57 - Wys 1681 tot 1710
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang