Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 3060 reviews.
"Dit sou afhang wat mens in Villieria wil doen, dink ek. Ek wou naby Fireplace Restaurant wees vir 'n kunsuitstalling. Nie om te kuier nie."
"Die natuurreservaat se paaie is nie baie goed gemerk op die kaart wat jy by ontvangs kry nie, so dit is deurmekaar as jy op 'n selfdrive gaan. Sou die roetes op die kaart beter aandui."
"'n Voorstel: Met die huidige klimaat en hael wat meer voorkom maak ek net 'n aanbevelig dat daar moontlik gekyk moet word na onderdakparkering."
"Close to the airport and Carnival mall as well as the CBD of Johannesburg. "
"Perfect location for vegans with all the vegan restaurants in the nearby Greenfield!"
"Die verkeer is op tye baie druk op Witkoppen en Rivonia maar gerieflik na Sunninghill."
"Naby alles, ten opsigte van toegangsroetes, hospitale en inkopiesentrums. Pragtige omgewing."
"Ek glo daar is toekomstige potensiaal vir die omgewing. Die gholfbaan is sekerlik nou die hoogtepunt."
"Was net daar vir een nag. Maar sal volgende keer bietjie langer gaan. Van 'n fotografie kant af, kan mens baie mooi fotos daar neem."
"Netjies, groot winkelsentrum waar jy alles kan doen. Rustige omgewing, maar bietjie ver van besienswaardighede."
"Stil area met alles wat jy mag nodig kry in die onmiddellike omgewing en naby genoeg aan alle groter winkels en hoofpaaie."