Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Giyani besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Giyani.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Giyani akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Giyani Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Giyani Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Giyani

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Aqua Park

Christie's Inn is geleë in Tzaneen en het 'n huislike atmosfeer. Tzaneen is die tweede grootste dorp in die Mopani-distrik in Limpopo en word beskryf as 'n aantreklike subtropiese tuin-dorp. Dit lê aan die voet va...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Hotel in Tzaneen, Limpopo

Hotel@Tzaneen is 'n ultra-moderne en stylvolle hotel wat in die hartjie van Tzaneen, naby aan plaaslike besighede en hoofpaaie uit die dorp uit, geleë is. Ons uitstekende gebruik van kleur en warm, luukse afwerking...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Limpopo

Tzaneen White House Lodge bied oornagverblyf in die unieke dorpie Tzaneen aan die voet van die Wolkberge. Dié gastehuis het slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers met en suite-badkamers. Daar is dubbelbeddens in 3...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Aqua Park

Blue Bell is 'n klein gastehuis in Tzaneen se middedorp. Dit is naby al die restaurante, Mediclinic en die sakekern. Verblyf word gebied in 4 en suite-slaapkamers, elk ingerig met 'n platskerm-TV met DStv. Elke k...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tzaneen, Limpopo

Tarentilos is op 'n privaat landgoed net buite Tzaneen geleë en bied 'n unieke, rustige atmosfeer in 3 selfsorg-kamers wat 'n moderne kombuis deel, gemeenskaplike braai-area en gedeelde badkamers vir mans en vrouen...

Vanaf
R930
per nag (plek vir 2)
Lodge in Tzaneen, Aqua Park

Ivory Tusk Lodge is slegs 3,5 uur se ry van Johannesburg Internasionale Lughawe af, op pad na die Krugerwildtuin. Dit is binne stapafstand van die dorp af en is daarom ideaal vir die sakereisiger en bied 'n wye aan...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Limpopo

Palmwag Tzaneen is 'n gastehuis met 'n plattelandse styl in die bosveld, net 6 km vanaf Tzaneen op die R71 in die rigting van Letsitele. Dit is ideale bestemming vir natuurliefhebbers en oornagreisigers. Daaglikse d...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Louis Trichardt, Makhado

Kloppersbosch Cottage bied gehalte-verblyf, net 4 km buite Louis Trichardt aan die voet van Soutpansberg, en is ideaal vir 'n naweek wegbreek. Dis naby talle winkels en restaurante, asook doendinge en besienswaardig...

25% af Naweke!
VanafR1 680
R1 260
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Aqua Park

La Barune Guest House is 'n uitsonderlike 4-ster-gastehuis met unieke dekor en meubels, en bied al die luukshede wat gaste benodig gedurende hul verblyf. Dié gastehuis beskik oor 8 luukse dubbelkamers en verskeie...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tzaneen, Aqua Park

Lullaby Guesthouse is ’n unieke, stylvolle instansie in Aqua Park, ’n stil en rustige voorstad in Tzaneen. Die gastehuis is minder as 800 m vanaf Tzaneen Lifestyle Centre, wat verskeie winkels soos Food Lovers M...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Aqua Park

Douglas Villas bied luukse verblyf in Tzaneen. Daar is 2 kamers wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het en 'n selfsorgkothuis met slaapplek vir 5 gaste. Die kamers het elkeen lugversorging, 'n koningingrootte-bed met...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tzaneen, Aqua Park

Aqua Overnight is in Tzaneen geleë en bied gemaklik gemeubileerde oornagverblyf. Gaste kan Kamer 1 of 2 bespreek, albei is ingerig met koningingrootte-beddens en het privaat badkamers met storte. Linne en handdoe...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Makhado, Soutpansberge

Misty Mountains is 'n plaashuis is in die pragtige Soutpansberge van die Limpopoprovinsie. Die skilderagtige berge en groot plantasies wat in die verte uitstrek, skep 'n asemrowende agtergrond. Die instansie het 5 ...

Vanaf
R1 395
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Louis Trichardt, Makhado

Cuckoo's Nest Guest House is 'n pragtige Tudor-styl-huis in 'n troppiese tuin met uitsigte op die Soutpansberge net 4 km buite Louis Trichardt. Die gastehuis het 6 ruim kamers met koningingrootte-beddens of dubbelb...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Tzaneen, Arbor Park

Claire's Cottages bied selfsorg-eenhede in die middel van Tzaneen. Die perseel is omring deur palmbome en 'n netjiese, tropiese tuin. Die verblyf by Claire's Cottages bestaan uit 3 eenhede wat elk 'n oopplan-leefar...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Arbor Park

The Bohemian Guest House is 'n moderne gastehuis in Tzaneen en bied lieflike kamers met 'n uitsig oor die immergroen park. Gaste kan die moderne Petit, Supreme, Deluxe of Boutique kamers bespreek waarvan elke kame...

Vanaf
R660
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tzaneen, Arbor Park

Sanloo Manor is perfek geleë in Tzaneen se besige sentrale sakekern, maar bied steeds die rustigheid van Santra Park. Hierdie stylvolle gastehuis is in September 1996 deur Lodewyk en Santa van der Zee op die been g...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Balule Natuurreservaat, Limpopo

Selati Tented Camp bied gerieflike en unieke tentverblyf tussen hoë akasiabome en majestueuse jakkalsbessiebome. Die kamp is 10 km vanaf Gravelotte en 70 km vanaf Phalaborwa. Die kamp bied slaapplek aan 20 gaste en...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Arbor Park

Mia's is 'n bekoorlike gastehuis in die klein dorpie Tzaneen aan die voet van die Wolkberge. Dié area spog met voetslaanpaaie, zipline-toere en 'n oorvloed van tropiese vrugte, houtplantasies en plaasdiere. Die v...

Vanaf
R726
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Arbor Park

Tzaneen ArborPark Lodge is 'n stylvolle lodge in die prentjiemooi dorpie, Tzaneen, in die Limpopo-provinsie. Die lodge is in 'n stil woonbuurt in Tzaneen geleë en is slegs 'n paar minute vanaf die sentrale sakegebi...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 4 - Wys 61 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za