Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Giyani besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Giyani.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Giyani akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Giyani Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Giyani Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Giyani

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Vallei van die Olifante, Limpopo

Royal Khalanga Lodge behoort aan die Valoyi Tradisionele Owerhede en is 'n gemeenskapsbemagtigsingprojek wat mik om werksgeleenthede te skep en vaardighede te ontwikkel in die Nwamitwa-area naby Tzaneen. Dié lodge...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Lodge in Limpopo

Fundudzi Cultural Camp is in die hartjie van die tradisionele Venda-omgewing aan die voet van die Luanameberge geleë. Dit is net bo die dorpie Mukumbani wat die ideale bestemming is as jy die streek se heilige plek...

Vanaf
R3 220
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vallei van die Olifante, Limpopo

Ndzalama Nature Reserve and Lodge is in die Laeveld in Limpopo geleë en bied gerieflike verblyf op 'n 14 000 ha-natuurreservaat, 84,7 km van die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek af. Geniet asemrowende uitsigte vana...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Makhado, Limpopo

Softwaters Farm is teen die Soutpansbergreeks geleë, aan die voet van die Luondo-berg. Dit is ongeveer 26 km oos van Louis Trichardt af, en 110 km wes vanaf die Krugerwildtuin se Punda Maria-hek. Softwaters is 'n ...

Vanaf
R1 692
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin, Limpopo

SANParks Sirheni Bushveld Camp in die wêreldbekende Kruger Wildtuin is op die rant van die park se noordelike vlaktes geleë in die mopanieveld van die streek, Die Mphongolo-rivier loop langs die kamp. 'Sirheni is ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Lodge in Limpopo

Copacopa Lodge and Conference Centre bied gerieflike verblyf en konferensiegeriewe in Lambani, 15 km vanaf die Nasionale Krugerwildtuin se Punda Maria-hek in die Vhembe-distrik van Limpopo. Daar is 'n skynbare onein...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 100
R935
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Makhado, Limpopo

Pecan Farm Guesthouse is op 'n vreedsame plaas in 'n lowerryke vallei tussen die Soutpansberge se voorheuwels. Daar is 4 en suite-slaapkamers met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 3 en sui...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Hotel in Laeveld, Limpopo

Lalapanzi is 'n hotel in die ou Engelse Tudor-styl. Dit is oorspronklik gebou in 1947 en is geleë in die wild- en beesboerdery-streek van Bandelierskop, slegs 28 km suid van die Soutpansberge. Dit is die mees kenme...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Tzaneen, Limpopo

Tzaneen Country Lodge is 'n eksklusiewe, privaat lodge wat skuil op 'n 170 hektaar-plaas en inheemse woud in die hartjie van die noordoostelike Limpopo Laeveld. Dié instansie is bekend vir uitsonderlike diens, vrie...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Vallei van die Olifante, Limpopo

Mbbavala Lodge is in die Vallei van Olifante in Phalaborwa-omgewing op pad na die Krugerwildtuin geleë. Die privaat reservaat is deel van die sitrusprojek - Soleil Sitrus, wat in samewerking met die Mashishimale...

Vanaf
R1 712
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin, Limpopo

SANParks Shimuwini Bushveld Camp is in die wêreldbekende Krugerwildtuin en is die mees moderne boskampe van al die kampe in die park, aangesien dit na die vloed van 2000 heeltemal herbou is. Shimuwini is 'n Shanga...

Vanaf
R4 900
per nag (plek vir 2)
B&B in Vallei van die Olifante, Limpopo

Selati Safari Lodge is in die ongerepte Tzaneen, sowat 45 minute se ry vanaf die Krugerwildtuin en naby die Blyderivierpoort, geleë. Die reservaat strek oor 30 000 ha se ongerepte wildernis waar die Selatirivier vl...

Vanaf
R1 555
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin, Limpopo

Die Mopani Rest Camp in die wêreldbekende Krugerwildtuin is aan die oewer van die Pionierdam. Die rustige, stylvolle ruskamp is na die mopane veld, wat die kamp omring, vernoem en skuil tussen die koppies en die Mo...

Vanaf
R3 398
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vallei van die Olifante, Limpopo

Kilima Private Game Reserve and Spa is op Roete 71 op pad na Mosambiek naby die Krugerwildtuin geleë. Die wildreservaat bied 'n luukse bosveld-ervaring aan die voet van die Murchinson-berge waar gaste skaars wild e...

Vanaf
R904
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Nasionale Krugerwildtuin, Limpopo

SANParks Shipandani Sleepover Hide is in die wêreldbekende Krugerwildtuin en sowat 3 km suid vanaf Mopani langs die Tsendzeriver. Dit bied unieke verblyfgeriewe waar gaste kan deel voel van die natuur. Bedags is di...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Letsitele, Limpopo

Dié bekoorlike gastehuis is geleë in Letsitele, 'n klein dorpie langs die Letsitele-rivier in Limpopo. Die dorp is ongeveer 30 kilometer suid van Tzaneen geleë. Letsitele Guesthouse Self-Catering bied 2 geriefl...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Letsitele, Limpopo

Letsitele Guesthouse Rooms is in die dorpie Letsitele, naby die Groot-Letabarivier, geleë. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf op pad na verskeie ander bestemmings. Verblyf besk...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Louis Trichardt, Makhado

Wildnut Lodge and Game Farm is slegs 12 km Oos van Louis Trichardt en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 'n groep vriende. Die laaste deel van die roete na die perseel word bereik deur 'n grondpad. ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tzaneen, Limpopo

The Stables is 7 km buite Tzaneen en 7 minute se ry vanaf die middedorp. Die verblyf is op 'n kleinhoewe geleë en bied 'n pragtige uitsig op die Drakensberge en die Wolkberge. Verblyf word in 7 kamers gebied wat s...

Vanaf
R3 575
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Vallei van die Olifante, Limpopo

Boschoek Farmstay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim vierslaapkamerhuis wat op 'n 160 hektaar werkende avokado- en makadamianeute-plaas geleë is. Die plaas is tussen Tzaneen en Modjadjiskloof van die R36 af...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 2 - Wys 21 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za