Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Giyani besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Giyani.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Giyani akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Giyani Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Giyani Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Giyani

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tzaneen, Limpopo

Die Stoep bied gerieflike, gemeubileerde eenhede, net 4 km van Tzaneen af en dit spog met 'n uitsig oor die dam en die omgewing. Daar is 5 kamers: 3 gesinskamers wat met dubbel- en enkelbeddens en 2 kamers met dub...

Vanaf
R394
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin, Limpopo

Shingwedzi Rest Camp in die noordelike deel van die wêreldbekende Krugerwildtuin, in die hart van mopanie-wêreld geleë. Waterbokke, njalas, koedoes en olifante word gereeld hier gewaar en voëls is volop. Dié pr...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Vallei van die Olifante, Limpopo

Kapiri is 'n selfsorgkothuis op 'n privaat plaas 3 km vanaf Gravelotte in Limpopo. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n romantiese Bosveldwegbreek. Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oo...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Lodge in Tzaneen, Limpopo

Letaba River Lodge, ook bekend as Tzaneen Lion and Predator Park (Eco Park), is die ideale keuse vir wittebroodpaartjies of die besige sakereisiger. Op versoek kan 'n piekniekmandjie, advies of help met die beplanni...

Voorkeurvennoot
25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 450
R1 088
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Phalaborwa, Limpopo

Cottage Lenisè is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Hornbill's Rest, 'n rustige wegbreekplek aan die buitewyke van Phalaborwa. Die instansie is 12 km vanaf die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek geleë ...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 900
R1 425
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Phalaborwa, Limpopo

Hornbills Rest is 'n selfsorghuis op die eienaar se perseel en bied 'n rustige wegkruipplek aan die buitewyke van Phalaborwa. Die onderneming is ideaal geleë 12 km vanaf die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek en is d...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Tzaneen, Limpopo

Featherbrook Cottage is in die bosveld aan die oewer van die Letabarivier geleë en is bekend vir sy voëllewe. Die roep van die visarend kan gehoor word soos dit oor die rivier eggo en die seekoeie is dikwels te be...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Phalaborwa, Limpopo

Tintshaba Safaris bied selfsorgverblyf op 'n privaat plot, 10 km vanaf Phalaborwa. Dié lodge bied gaste 'n rustige wegbreek uit die stadslewe. Verblyf by Tintshaba Safaris word in 1 dubbelverdieping-rondawel gebie...

Vanaf
R394
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Nasionale Krugerwildtuin, Limpopo

SANParks Tsendze Rustic Camp Site in die wêreldbekende Krugerwildtuin is net 7 km vanaf die suide van die Mopani Rest Camp. Tsendze is die nuutste toevoeging tot die Krugerwildtuin en is ideaal vir gaste wat gaande...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tzaneen, Limpopo

16 Letaba is op die eienaar se perseel en langsaan die Groot Letabarivier. Gaste het toegang met 'n afstandbeheer. Die eenheid is naby die dorp en die ideale oorngaplek vir sakereisigers of vir diegene wat op pad is...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za